LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vyfster The Old Jail | LekkeSlaap
+46

Vyfster The Old Jail

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 75 resensies vir Vyfster The Old Jail
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Petra A - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petra A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie kreatief te werk gegaan met die inrigting as gastehuis. Baie interessante ervaring.

Ongelukkig is Britstown 'n onversorgde en verwaarloosde dorpie. Dit inhibeer 'n mens om die omgewing te verken.

Kenneth R - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth R
Enkelreisiger

Unbelievable.

I will definitely be staying at the Vyfster next time I travel to Cape Town.

Caro M - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caro M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie oulike, unieke ondervinding.

Sien sterre.

Yolandie P - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Verrassende, pragtige, goed beplande en vriendelike kuierplekkie.

Vir twee moeë lywe, was ons aankoms by Vyfster 'n heerlike oase van vriendlikheid, regtig mooi, skoon, interessant, goed toegerus, veilig en cozy. Ons het heerlik gebraai, veilig tot laat buite gesit. warm gestort en sag en warm geslaap. 'n Ondervinding wat ons sal onthou en beslis sal aanbeveel. Dankie julle het ons reis verryk. Baie seën en liefde vir julle.

Michelle V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Heerlike gemaklike bed, goeie waterdruk in die stort. DStv is 'n bonus. Regtig goeie waarde vir geld. Die plugs was bietjie van 'n probleem wat trip as jy AC aan het en bv. jou hare wil blaas. Bedkopstuk kan oorgetrek word. Alles anders was regtig goed. Dankie.

Eben M - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben M
Gesin met tieners

Uitstekend.

Het die storie oor die ou tronk baie geniet!

Fred H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ondervinding gewees om daar te bly.

Moet daar bly om die gevoel te kry van die ou tronk. Sal aanbeveel.

Karin C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die ervaring geniet.

Die verblyf was netjies en skoon. Ons het niks meer nodig gehad nie.

Hananja D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hananja D
Gesin met klein kinders

Netjies, goed toegeruste historiese gebou.

Vriendelik ontvang, goed toegerus met kombuis wat gaste kan gebruik. Baie netjies en modern. Gebou vertel sy eie geskiedenis. Heerlik gebly!

Jeanique B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie deftig.

Het net een aand oorgebly. Kamer was pragtig opgemaak met wit beddegoed en net-gordyne. Gee 'n gevoel van weelde. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Cindy H - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Alles wat jy nodig het vir oornagverblyf. Kwaliteit beddens, DStv en koffie-/teegeriewe. Braaigeriewe beskikbaar op perseel.

Kevin S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke plek om te oornag.

Die kamers is netjies en gerieflik ingerig.

Marike P - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marike P
Besigheidsreis

Kamers is netjies.

Die kamers is netjies, daar kort net 'n paar goedjies, soos plek om jou handdoeke op te hang. Die buite areas is dor, droog en warm, nerens is 'n koelte kolletjie of grasperk om te ontsnap van Britstown se hitte nie. Die plek is baie naby aan die lokasie geleë, so dit was verskriklik raserig deur die nag, maar ons het nie onveilig gevoel nie. Die badkamer se wasbak is bitterlik klein, en die krane kom so ver oor die wasbak, dat dit moeilik is om jou tande te borsel en gesig te was by die wasbak, sonder om jouself en die hele vloer nat te maak. Verder was dit oraait, die kamers is baie netjies en skoon. Ek dink die plek het baie potensiaal, daar kort net 'n paar praktiese goedjies om die fantasties te maak.

Bianca B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Saam met vriende

Wonderlik

Baie lekker plek om oor te bly en die feit dat ek my honde kon saam vat maak dit nog beter.

Johan V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

'n Unieke ervaring om in 'n ou tronk te slaap!

Welgedaan met die restorasie!

Andresia V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Andresia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basic and neat.

Just for a sleepover. Expect nothing more. The shower/bath arrangement is not safe and is not recommended for elderly people.

Marietjie V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek met groot geskiedenis.

Die oomblik wat ons by Vyster The Old Jail in gery het, het die dame ons onmiddellik ontmoet en na ons kamers geneem. Hierdie is 'n vreeslike unieke bestemming en sal dit aanbeveel vir enige iemand wie een aand of vir 'n naweek wil oorslaap op pad na hulle bestemming. Die kamers het nogsteeds die ou tronkgevoel, die deure is nog dieselfde, die kamersleutels lyk soos iets uit 'n storieboek en die binnehof knus en privaat. Die aand was bitterlik koud en het gevoel asof ons binne 'n tronk slaap. Op die bakstene binne die binnehof was tekeninge van perde wat die gevangenisse geteken het. As jy hou van geskiedenis, sal Vyster jou bestemming wees.

Wihan B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihan B
Saam met vriende

Baie aangenaam, en 'n lekker ondervinding.

Talita het ons op kort kennisgewing ontvang en dadelik laat tuis voel. Kamers is baie netjies en die swaar tronkdeure en dik mure sorg dat mens baie veilig voel. Ons kon darm die aand op parool uitgaan.

Zuzete V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zuzete V
Enkelreisiger

Sal avontuur wees vir 'n gesin.

Ek was alleen en ook alleen in die hele tronk. Dit was baie koud. Sal beter wees as dit nie so koud is nie en as mens 'n gesin is.

Andries S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n lekker ondervinding in die ou tronk.

Die wind het vreeslik gewaai en baie stof by die boonste tralie-openinge ingewaai, dit het nie gepla nie maar die wit linne op die beddens het dit gewys.

Tammy F - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect Stopover.

A perfect stopover between Augrabies and Prince Albert. Lovely accommodation, with electric blankets being a very welcome touch! Very tasty dinner and breakfast at the Transkaroo Lodge.

Marizle V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marizle V
Saam met vriende

Bitter koud.

Die eienaar het geweet daar is nie warm water nie. So die volgende oggend het ons Cell 1 geen lopende water gehad nie en Cell 3 geen warm water nie. Swak!

Vyfster The Old Jail se terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar. Die aand wat die gas by ons gebly het was immers een van die koudste dae en nagte hier by ons in Britstown. Die gas het die kwotasie teen 16:00 aanvaar en eers teen 21:45 gearriveer wat alreeds na die nasionale “curfew” tyd was. Die probleem met die water was nie dat daar nie water was nie maar wel dat die water in een van die kamers nie so warm was as gevolg van die feit dat dit gas geysers is en die erge koue. Hierdie probleem is eers opgetel net voor die gaste gearriveer het Ons het dit nie goedgedink om die gaste daardie tyd van die aand weg te stuur om ‘n ander bly plek te gaan soek nie, aangesien alle plekke teen daardie tyd reeds toe was, hulle het ook nie genoem dat dit 'n probeem is om die een kamer se badkamer te gebruik nie. Ongelukkig vries waterpype in ons omgewing wanneer dit so koud word en dit is iets wat buite ons beheer is.

Hierdie gaste was glad nie in sel 1 so ons verstaan nie as hulle sê sel 1 het nie die volgende dag water gehad nie, hulle was wel in Sel 3 en Sel 4 - daar is ook vir hulle gesê om eerder die aand te stort omdat die pype vries of selfs bars.
Water word elke dag getoets voor en na gaste se verblyf en daar was niks fout met Sel 4 se warm water die volgende oggend.

Ons streef altyd om vir almal die beste verblyf ervaring te gee.

Vyfster Groete

Vyfster The Old Jail
Tertius K - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op reis

Ou tronk baie mooi oorgedoen!

Elbe K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Unieke, lekker oorslaapplek.

Die foto's was 'n akkurate aanduiding van die kamer. Ons het alles wat ons nodig gehad het tot ons beskikking gehad.

Bridget G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bridget G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante verblyf. Talita is 'n uitstekende gasvrou.

Dit was 'n interessante ervaring.

Malinda S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese en anderse verblyf.

Heerlik tuisgegaan in die Old Jail. Teruggeneem na die nostalgie van hoe dit eens moes wees in hierdie ou tronk. Daar was ys voorsien en dit is altyd ’n bonus. Ook die lekker diffuser het die kamers verryk met ’n lekker geur. Dalk kan hulle houtpakkies verkoop vir die braaiers of ’n gesellige kuiervuurtjie in die Karoo.

Felicea J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Felicea J
Saam met vriende

Baie lekker gekuier.

Baie smaakvolle dekor.

Helen S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Helen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an experience.

Different. Decent, clean accommodation.

Cj D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cj D
Saam met vriende

Het soos 'n "jailbird" in vyfster akkommodasie gevoel!

Die ou tronk is pragtig gerestoureer! Selle is smaakvol gemeubileer.

John S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met vriende

Convenient overnight stop. Britstown very service orientated.

Good location for an overnight stop between Garden Route and Gauteng. A novelty staying in an old jail which has been lovingly restored.

Adri D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik! Ongewone ervaring.

Regtig 'n ou tronk wat in gaste-eenhede omskep is. Dik mure, klein venstertjies, en krapmerke agter die selle se deure. Skoon en netjies, maar bietjie beknop as daar meer as 2 mense in een sel bly. Neem muskietgoed saam - daar is baie (dit is nie die gastehuis se skuld nie). Die lugversorging in die eenheid was 'n welkome lafenis in die hitte van die Noord-Kaap.

Ronel O - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel O

Vyfster is baie netjies en op kreatiewe manier ingerig. Dit was egter vreeslik warm en alhoewel daar wel lugreëling was, was dit nie effektief genoeg nie.

Die ou tronk is baie mooi en kreatief ingerig en omskep in oorslaapgeriewe. Was ook baie netjies en skoon. Daar is plek vir meer afronding en sou ook eerder 'n deur tussen die badkamer en slaap-afdeling verkies het vir privaatheid. Sal dit egter nie aanbeveel vir mense met engtevrees nie.

Kevin L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin L
Gesin met tieners

Baie lekker, sal weer daar bly.

Mooi, netjiese plek om te bly.

Gerrit D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike ervaring.

Unieke ervaring wat ons nie sal vergeet nie.

Wendy E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n plek waar jy rustig kan ontspan na 'n lang reis met alles wat jy nodig het.

Die ontvangs was vriendelik, baie dankie.

Christiaan J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eklektiese oornagplek.

Dis 'n besondere ervaring. Soveel geskiedenis. Wat party mense moontlik mag ontstel is die badkamer in die kamer, met fyn gordyne. Ek het maar vir vroulief aangeraai om te gaan stap toe moedernatuur roep!

Martin S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Baie skoon en netjies. Vriendelike mense.

Shannon M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon M
Gesin met tieners

Original

Love the history of the jail with its many artefacts and etchings made by the prisoners. Bathrooms could do with a door, grateful for the screen; but guess it all adds to the experience. Dinner at the local hotel is a must.

Charles C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C
Gesin met klein kinders

Perfect overnight stay.

Fulfilled our need for a overnight stay. Unique! Historic!

Heinrich K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek.

Unieke ervaring om in tronk te slaap.

Henning E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Henning E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike konsep.

Die gedagte agter die tronk as gastehuis is oulik, maar die prys is te duur vir wat jy kry.

Kara P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kara P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante plek.

Kamer baie mooi met koffie, tee en beskuit. Bed het lekker geslaap. Alles was netjies. Aandete geniet in Lodge. Sal sterk aanbeveel vir oornagverblyf. Gasvrou het alles mooi gewys.

Christo V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders.

Besondere ervaring om in 'n ou tronk wat terugdateer na die 1890s. Die Selle is smaaklik omskep in slaapeenhede.

Marcia V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie interessant

Spierwit bed in n sel met n pootjie-bad.... graffiti teen die more... amazing!

Attie D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Attie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Genotvolle "tronkervaring" wat mens sal onthou.

Die mense is vriendelik en die verblyf voldoen aan die basiese vereistes. Afronding kan bietjie aandag geniet en die prys vergelyk ongunstig met dit wat aangebied word.

Marlize M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize M
Saam met vriende

It is a charming, unpretentious establishment that offers something different.

We enjoyed sitting outside in the walled garden with friends at night. The beds were superbly warm and comfortable. We had what we needed. Applause to those that lift the bar in small forgotten towns such as these.

Vivienne B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne B
Enkelreisiger

A very unique experience.

Talita has done an outstandingly creative job in making this unusual property into a comfortable, clean and interesting place to stay. I found this to be so unique and fascinating. I will definitely use this on any road trips that I do through this region.

Thys L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aangename verrassing!

Vriendelike diens en verwelkoming, kamer en geriewe baie netjies en skoon met lugreëling vir die warm Karoo-nagte. Die ideale oornagplek as jy op reis is. Sal weer daar oornag.

Hester V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante plek.

Baie netjies en oulik ingerig. Daar was net 'n baie groot muskiet-probleem! Vat gerus eie muskietwerende middels saam.

Karen M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Gesin met klein kinders

Die atmosfeer was ongelooflik.

Definitief vir jou as jy opsoek is na iets anders. Die atmosfeer was vreeslik lekker. Die kamers is pragtig, netjies en skoon. Die gasvryheid is ongelooflik. Ons sal definitief weer en weer daar oornag.

George M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and interesting establishment with great history.

What an interesting place, awesome. I definitely recommend this place. Owner also as interesting and friendly with passion for the history, not only for Vyfster The Old Jail's but the town as well. Definitely recommended.

Hilde N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilde N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke oorslaap-ervaring in 'n stukkie geskiedenis.

Hierdie was vir ons 'n besondere ervaring om in 'n historiese tronksel te kan oornag. Die sel is wel baie gerieflik ingerig en netjies. Ons is ontvang deur 'n vriendelike gasvrou, besoek gerus hul koffiewinkel op die dorp ook.

Carien F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien F
Gesin met klein kinders

'n Fantastiese belewenis!

Dit was 'n fantastiese belewenis! Die kinders het dit so geniet. Alles is so mooi gedoen en ingerig en die ontvangs en gaste was almal vriendelik.

Johan S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Gesin met tieners

Interessant "agter tralies".

Lekker warm ontvangs. Talita het regtig uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die geskiedenis en atmosfeer van die ou tronk is ongelooflik interessant. Ons sal 'n oornag hier aanbeveel.

Samantha K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha K

Unique and quiet, very comfortable.

Our hostess is amazing, true hospitality. She has created a piece of beauty in the barren and dry Britstown. Beds are super comfy, it is totally secure and we had the place to ourselves which was very special. Just a pity there is not a really comfortable place for eating or making food, but I was aware of that before booking. The aircon is a tad noisy, but an absolute necessity in the intense heat. The enclosed courtyard was a super safe place for bicycles and dogs to stay. Do yourself a favour when visiting, go to the Old Mill as well - it is so beautiful too. Thank you for the advice on the roads to travel by bicycle - it was the best solution.

Kobus G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Ons is happy met wat ons gekry het.

Renier G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Renier G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was skoon en netjies. Ons het die verblyf baie geniet.

Ek was mal oor die outydse bad en die drapering daaroor. Ek voel egter dat die toilet ook agter 'n gordyn moet wees. Dit is heeltemal sigbaar in die kamer ─ geen privaatheid nie. Daar is ook geen fasiliteit om ontbyt te eet nie, maar die eienaar het 'n koffiewinkel in Britstown waar ons ontbyt kon eet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Everything was clean and neat. We enjoyed the stay.

I loved the old fashioned bath and the voile draping over it. I do however feel that the toilet should also be behind a curtain. It is completely visible in the room ─ no privacy. There is also no facility to have breakfast, but the owner has a coffee shop in Britstown where we could have breakfast.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Theunis S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessant.

Ek hou van die idee dat hulle 'n ou tronk omskep het, ek hou van historiese plekke en wat in verlede daar gebeur het baie interessant. Alles was daar wat mens sou nodig kry, ekstra komberse, aircon, ketel ens. Ons het laat daar aangekom en hulle was so nice om vir ons te wag tot ons daar is en ons 'n vriendelike verwelkoming gekry!

Liezel B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker geslaap.

Vyfster en baie lekker oornagplek.

Rene D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets anders.

Aangenaam ontvang, lekker warm geslaap, om KykNet-kanaal te hê, was baie nice.

Stefan G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige, veilige oornagplek.

Ons was besonder vriendelik deur Talitha ontvang. Wat veral beïndruk het, was die feit dat hulle bereid was om ons bespreking met 2 dae te vervroeg, sonder om ons te penaliseer. Die verblyf is iets anders in die opsig dat jy in 'n sel slaap. Die sel is oopplan en mooi en deftig ingerig. Al die noodsaaklikhede vir oornagverblyf is daar. Daar is 'n televisiestel in die sel. In die sitkamer langsaan, is daar geriewe vir saamkuier. Die toilet en stort (in die bad) is alles deel van die sel. Privaatheid word verseker deur gordyne.Etes word nie verskaf nie en ons het 'n heerlike buffet-ete in 'n nabygeleë lodge geniet.

Natalie B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kreatief, netjies en skoon.

Hierdie is 'n oulike plek met 'n interessante geskiedenis. Die mense is vriendelik en die eenheid is goed toegerus, netjies en skoon.

Harry V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

'n Tronk is altyd 'n veilige hawe vir wie daar hoort. Hierdie tronk egter 'n aangename rusplek langs die pad vir die moeë reisiger. Net jammer die geskiedenis gegraveer op ou tronk mure toe gepleister of toe geverf. Sou voorstel eienaar restoureer ou sel in oorspronklike vorm en maak dit deel van museum-uitstalling.

Helena J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike tronk ervaring!

Ek sou die ervaring vir niks anders verruil nie. Die ontvangs was baie goed en vriendelik, die kamer was netjies en gerieflik ten spyte van die tronk sel. Die wind het die aand vreeslik gewaai en die krag was af en dit het presies gevoel soos 'n tronk in die begin van die jaar 1920! Ons het kerse gehad, maar geen vuurhoutjies en moes toe noodgedwonge vroeg gaan slaap. Ons moes ongelukkig die volgende oggend inry dorp toe om lekker koffie en ontbyt te kry, maar dit was alles die moeite werd.

Zelma H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker ervaring om in die tronk te kan slaap

Alles is baie stylvol en gasvrou baie gasvry.

Francois O - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessant.

Baie lekker gewees. Heerlike atmosfeer, iets anders om in 'n ou tronk te slaap.

Yolanda D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessant, anders, aangenaam verras.

Dit was regtig iets anders en ons het die ou klipgebou met sy geskiedenis geniet. Cell 1 is baie mooi en half romanties ingerig. Het alles gehad wat ons nodig het. Sal weer daar bly en dit beslis aanbeveel.

Elanna B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elanna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke ondervinding.

Dit was 'n unieke ondervinding om in die ou tronk te oornag. Ons het heerlik daar oornag. Die geskiedenis van die tronk was baie interessant. Net een negatiewe puntjie: Daar was geen warm water die oggend nie en om op 'n oggend wat 7 grade is 'n koue (darem nie yskoud nie, maar ook nie eers naby lou nie) bad te vat, is nie snaaks nie. Behalwe vir die koue water, was dit 'n heerlike oornag.

Hendrik V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagplek.

Baie aangename warm ontvangs deur gasvrou. Die akkommodasie is perfek. Die ondervinding om in so 'n ou tronksel te slaap is briljant. 'n Moet vir alle reisigers!

Elaine K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse oornag.

Om in 'n ou sel te oornag was 'n besonderse ondervinding. Die ou tronk is baie netjies gerestoureer. Die sel was 'n onverwagte luuksheid, baie keurig gemeubileer, amper uit die 50-jare, baie gerieflik met als wat nodig was vir 'n gemaklike oornag na 'n lang dag op die pad. Ons kamer het 'n stort binne in die bad, afgeskort van die slaaparea met gordyne. Ons kon rustig in die binnehof sit ontspan. Talita was 'n vriendelike gasvrou wat passievol is oor haar dorp. Die klein museum wat sy by ontvangs ingerig het was besonders interessant. Die tronkmure vertel ook hulle eie storie met inskripsies uit, o.a, die boereoorlog. Ons het ontbyt genuttig by die Ou Meul wat ook deur Talita bedryf word. Baie lekker met heerlike koffie. ('n Woord van raad - die lodge op die dorp het 'n heerlike buffet-ete). Dankie, Talita vir jou gasvryheid.

Anton B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ondervinding om een aand soos 'n gevangene deur te bring.

Om 'n tronkvoël in so luukse tronk te wees is lekker!

Keith N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interesting alternative to the usual stop overs we've stayed at.

Loved the atmosphere and character of the place. Some suggestions,as a stop over for one night we would have appreciated a fridge and some food utensil (plates, bowl knives forks etc) for a simple meal without having to drive the albeit short distance into town. Maybe communal facilities with a microwave in the open room. Although there is air-conditioning in the "cell" it needed to be switched off overnight because of the noise which resulted in a rather humid night. Maybe look at someway of introducing more airflow, possible a mesh door that keeps mozzies out but lets air in. Will be back next time we travel the N12, thanks for the friendly welcome.

Melanie S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike, mooi, skoon, netjiese verblyf

Hou op soek en betaal dadelik! Perfekte middeweg tussen JHB en CPT. Ons was hartlik ontvang deur Talita en na ons kamer gevat. Lieflike groot kamer met een van die beste beddens en kussings waarop ek nog geslaap het! Heerlike ruim bad. Lekkerste beskuit wat ek nog ooit geëet het en 5 ster-koffie! Ons het heerlik gebly. Die lugversorger was 'n lekker bederfie en die binnehof lieflik om te ontspan. Talita was heeltyd op roep en het regtig uit haar pad gegaan. Dit was so lekker om die geskiedenis te lees van die tronk! Beslis die moeite werd! Ons sal weer en weer en weer daar slaap! Geen plek kom naby die gerief van die vyfster nie! Natuurlik is dit baie veilig want dit is mos 'n tronk! Haha. Lieflik uitgerus. Gaan bederf jouself met 'n ontbyt by Talita se lekker koffiewinkel die volgende dag, dit was heerlik! Dankie julle!

Rouane H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rouane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke ondervinding.

Baie unieke ondervinding. Kan sien dis nog besig om sy voete te vind, maar baie potensiaal.

Gert S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Baie lekker en baie beïndruk met wat Talitha gedoen het.

Ons was baie beïndruk met die slaapplek en het 'n baie lekker braai vir aandete gehad. Talitha, baie dankie vir die gasvryheid en baie oulike oorslaapplek. Sal beslis weer hier oorslaap.

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Juriestraat, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVdQynxecIiKRLyoUrqRKRHddWn5YnWhpBqEP4BdLzQG8yFascQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690  per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 1 Jurie Street Britstown 8782 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.591966216683 23.502141888408
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!