Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wag-n-Bietjie Akkommodasie

Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wag-'N-Bietjie laan 38, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R740 R518 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Wag-n-Bietjie Akkommodasie bied gerieflike en knus selfsorgverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom in Clubview, Centurion. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of 'n romantiese wegbreek saam met 'n geliefde.

Dié knus kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne, badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n kombuisie wat met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n enkelslaapbank en 'n TV met Netflix en YouTube. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi.

Buite die eenheid is 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele, sowel as braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Wag-n-Bietjie Akkommodasie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Wag-n-Bietjie Akkommodasie
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ankia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 5

Ligging

  • Wag-'N-Bietjie laan 38, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Wag-n-Bietjie Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R740
R740 R518
per nag, vir 3 mense
Vanaf R740
R740 R518
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wag-'N-Bietjie laan 38, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78e1204ad7f04f745e2ae9692eeb9ceca88857e4902ced50a20bdc9f6c9e4b93659079a84db3fd2046f445d9cadd5ed7c1e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R740 nouVanaf R518 per nag, vir 3 mense 4 5 1 5 38 Wag-'N-Bietjie Ave Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.823523652722 28.161311598427
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem