Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waggies

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Arina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Waggies
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Benedene B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benedene B
Gesin met klein kinders

Herinneringe wat 'n leeftyd sal hou.

Ons het onbeplande 'n lekker koue naweek gekies en heerlik gebly. Ons het kinders van 4 maande tot 6 jaar gehad en almal kon lekker speel. Die braai in die kombuis is heerlik en het gesorg vir daai bietjie ekstra hitte toe die huis begin koeler raak. Die heerlike kuierstoep is 'n wenner en is beskut teen die wind. Ons sal enige tyd weer by die akkommodasie bly. Baie dankie vir my heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waggies se terugvoer

Benedene, bly julle het dit geniet in die slegte weer. Baie dankie vir die resensie.

Waggies
Elize W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W

Lekkerste naweek ooit!

Perfekte huis met alles waaraan mens kan dink. Heerlike kuier-huis met genoeg speelplek vir klein kinders as die weer te sleg is vir see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waggies se terugvoer

Goeiedag Elize
Baie dankie vir jou review. Bly julle het dit geniet en lekker gekuier.
Groete

Waggies
Daniëlle T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniëlle T

Baie lekker vakansieverblyf vir 'n groep!

Ons familie het 'n onvergeetlike Desembervakansie by Waggies gehad! Die huis is groot genoeg vir 10 gaste en ons het die meeste van ons tyd op die groot stoep by die braai deurgebring. Die grasperk is lekker vir kinders om rond te hardloop en dis privaat agter die huis. Alles wat jy nodig het is daar en die geriewe is netjies en luuks. 'n vriendelike gasvrou wat enige tyd beskikbaar is en ons sal die verblyf beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin A
Gesin met klein kinders

We had an awesome stay at Waggies, the place is very spacious and comfortable.

Perfect, great value.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waggies se terugvoer

Thanks, Kevin.
Glad you enjoyed your stay.
Warm greetings,
Arina

Waggies
Brian L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian L

Revived and revitalised.

Ons het baie lekker gebly, daar was alles in die huis wat ons benodig het. Ideaal vir 'n gesinswegbreek. Arina, die eienaar, het ons hartlik verwelkom. Wat 'n stunning dame. Gaan probeer gerus haar viswinkel in Struisbaai, het lanklaas so 'n lekker stukkie vis. Sal definitief weer gaan as ons 'n blaaskans nodig het. Lemmetjies gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waggies se terugvoer

Middag Rhoda en Familie
Baie dankie vir die resensie. Baie bly julle het dit geniet en lekker gekuier.
Waggies groete Arina

Waggies
Frank L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank L
Gesin met klein kinders

Was 'n wonderlike kuier en huis is baie goed toegerus en in 'n rustige area en huis is goed uitgelê. Ons gesin het dit baie geniet en sal weer gaan.

Baie lekker huis en baie goed toegerus en in 'n rustige area en ons het baie goeie diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waggies se terugvoer

Midfag Frank
Baie dankie vir die review op Lekkerslaap.
Bly julle het dit geniet en lekker gekuier.
Waggies groete
Arina

Waggies
Marina B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B
Saam met vriende

Kuier was heerlik, sal vir seker weer kom kuier.

Iets wat ons opgetel het, is dat die volgende items beskikbaar kan wees afhangende van die tydperk wat geboek is: opwasmiddels, toilet papier en swartsakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waggies se terugvoer

Middag Marina

Baie dankie vir die resensie.
Bly julle het lekker gekuier.
I.v.m. opwasmiddel, toilet papier en swartsakke. Die huis is selfsorg ek sit 1 swartsak in die drom, 1 rol toilet papier in elke badkamer en 'n klein botteltjie opwasmiddel, skottelgoedwas tablet en die opwaslappies word voorsien.

Waggies
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynnstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6411e5110599b81951b13123d1904598dd20aec0412a631f085794f309354658e3ad7884bb3adac4d92da3d3bbaf7f2c2ef3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 19 Lynn Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.809743410368 20.037301691679
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem