Warburg Farm Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Warburg Farm Cottages is 'n selfsorghuis wat op 'n plaas in die Kaapse Wynlande geleë is, sowat 18 km vanaf Stellenbosch se middedorp. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby verskeie besienswaardighede.

Daar is 2 kothuise: Warburg Kothuis en Orchard Kothuis.

Braaigeriewe is beskikbaar. Warburg Farm Cottage is gerieflik geleë vir perdry, wynproe, voetslaan en natuurreservate, om maar 'n paar te noem.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Warburg Farm Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za