by Waterhouse in Waterkloof Ridge | LekkeSlaap
+148

Waterhouse in Waterkloof Ridge

Jaipur
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ateljee-eenheid het 1 slaapkamer. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie. Die eenheid lei na 'n stoep en gaste het toegang tot 'n privaat ingang, 'n TV met DStv, gratis WiFi en 24/7-sekuriteit. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie of 1 persoon.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Isabella
Vanaf
Vanaf R1 045
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Isabella is 'n ateljee-eenheid met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer is en suite en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n kombuisie, eetarea, privaat ingang en 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die swembad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Francais
Vanaf
Vanaf R1 045
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim ateljee-eenheid op die grondvloer het 1 slaapkamer, 1 badkamer met 'n bad en stort en 'n oopplan-kombuis/sitkamer/eetkamer. Die eenheid lei na 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die welige tuin en swembad. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, veilige parkering, TV met DStv, gratis WiFi en 24/7-sekuriteit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Angelina
Vanaf
Vanaf R1 089
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie ruim ateljee-eenheid het 1 slaapkamer, 1 badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n aparte toilet. Daar is 'n kombuis- en eetarea. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, TV met DStv, gratis WiFi en 24/7-sekuriteit. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n klein gesin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Albert
Vanaf
Vanaf R1 089
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-ateljee het 'n hoë plafon en voel baie ruim. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 1 badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n aparte toilet, asook 'n kombuisie. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, 2 balkonne, TV met DStv, gratis WiFi en 24/7-sekuriteit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Afrique
Vanaf
Vanaf R1 430
per eenheid
Beskrywing

Dié tweeslaapkamerwoonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers 'n stort, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n klein eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, stoof, broodrooster en 'n ketel. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n privaat sitarea, DStv, gratis WiFi en 24/7-sekuriteit. Afrique is ideaal vir 'n gesin of 2 paartjies.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Juba
Vanaf
Vanaf R1 485
per eenheid
Beskrywing

Die drieslaapkamer-dupleks beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 1 en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eenheid lei na 'n privaat tuin. Daar is 'n privaat ingang, 'n TV met DStv, gratis WiFi en 24/7-sekuriteit. Juba is ideaal vir 'n gesin, maar word nie aanbeveel vir 'n groep nie aangesien daar net 1 en suite-badkamer is.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Alika
Vanaf
Vanaf R1 540
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • 2 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Alika het 2 slaapkamers en is ideaal vir 'n gesin. Hierdie eenheid het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n stort, 'n sitarea, kombuisie en eetarea. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, veilige parkering, TV met DStv, gratis WiFi en 24/7-sekuriteit.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nuska
Vanaf
Vanaf R1 925
per eenheid
Beskrywing

Nuska is smaakvol versier. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, en daar is 'n ekstra dubbelbed en 'n toilet met 'n wasbak op die onderste verdieping. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Dié eenheid lei na 'n stoep en het 'n privaat ingang. Hierdie eenheid kyk uit oor die swembad en is ideaal vir 'n gesin. Gaste het toegang tot 'n TV met DStv, gratis WiFi en 24/7-sekuriteit.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
1 xKoningingrootte-bed
2 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv