LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterhouse in Waterkloof Ridge | LekkeSlaap
+144

Waterhouse in Waterkloof Ridge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Waterhouse in Waterkloof Ridge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elmarie K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Baie dankie vir 'n veilige verblyf. Sal vir seker die gastehuis aanbeveel.

Kamers, badkamers was baie skoon. Beddens skoon en lekker geslaap. Die handoeke is van hoogstande gehalte. Hoor glad nie die hoofpad nie. Die pragtige tuin laat mens ontspan na 'n besige dag. Baie dankie vir die vars vrugte en melk.

Waterhouse in Waterkloof Ridge's terugvoer

Goeie dag Elmarie

Baie dankie vir jou uitstekende resensie.
Ons waardeer dit opreg dit was n plesier om julle te gasheer.
Hoop om julle gou weer te verwelkom by ons.

Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Nikki F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki F
Gesin met tieners

Pragtig, luuks en stylvol.

Ons is baie vriendelik ontvang en as bonus is ons ‘n groter eenheid aangebied as wat ons bespreek het. Ons het in Alber tuis gegaan en wat my opgeval het was die “home away from home” gevoel. Luukse linne, pragtige dekor en lieflike tuin. Dit is stylvol en gemaklik en ons het dadelik tuis gevoel. Ons sal vir seker onsself weer daar kom tuismaak.

Waterhouse in Waterkloof Ridge's terugvoer

Goeie dag Nikki
Baie dankie vir jou uitstekende resensie!
Ons hoop dat julle weer gou sal terug keer!
Ons waardeer dit opreg.
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Celeste E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste E

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly.

Waterhouse in Waterkloof Ridge's terugvoer

Goeie dag Celeste,

Baie dankie vir die wonderlike resensie.
So bly julle het dt geniet by ons!

Hoop om julle weer gou te verwelkom by Waterhouse Guest Lodge!
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Mandie F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie F
Saam met vriende

Alles was mooi skoon, awesome naweek sal weer gaan.

Awesome naweek, sien my beslis weer.

Waterhouse in Waterkloof Ridge's terugvoer

Goeie dag Mandie
Vreeslik dankie vir die mooi boodskap!
Ek is so bly jy dit geniet!
Hoop dat julle gou weer terug sal kom!
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Ryno K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ryno K
Enkelreisiger

Goed vir oornag.

Geen selfoon netwerk opvangs nie, slegs Wi-Fi.

Waterhouse in Waterkloof Ridge's terugvoer

Baie dankie Ryno, vir jou terugvoering.
Ons is jammer oor die selfoon netwerk, ons sal daar na kyk.
Groete
Waterhouse

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Venessa V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V

Fantasties, rustig, gasvry

Skoon, netjies beveel beslis aan.

Waterhouse in Waterkloof Ridge's terugvoer

Baie dankie vir julle besoek, julle is altyd welkom.

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Cecilia C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, stil, alles was ons nodig gehad het vir selfsorg was daar.

Die omgewing was so rustig skoon en mooi, was die beste kuier ooit, sal regtig graag daar weer wil gaan kuier. Dit was so maklik om die plek te kry, staf was so welkom. Rustig is nie die woord nie. Als was so mooi skoon en ons het so gemaklik gevoel daar.

Waterhouse in Waterkloof Ridge's terugvoer

Baie dankie Cecilia, vir jou mooi boodskap en ons waardeer die terugvoering.
Hoop om jou weer gou te verwelkom.
Groete
Waterhouse Guest Lodge Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Marelize B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize B
Gesin met tieners

Netjies, skoon en goed toegerus.

Baie stil omgewing. Oulike en netjiese plek wat goed toegerus is.

Waterhouse in Waterkloof Ridge's terugvoer

Baie dankie Marelize vir die mooi resensi.
Ons wardeer dit baie!
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Christina B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina B
Saam met vriende

Ons was mal oor die plekkie, perfek vir 'n klein groepie.

Ek het gekom saam met my ma en strooimeisies om ons rokke vir my troue in 2020 te kry. Ons kon almal saam lekker kuier en dit was baie bekostigbaar vir 'n plek wat soveel gaste kan akkommodeer. Die inklokproses was baie maklik en ek was veral bly oor hoe maklik en gerieflik dit was om te kom en gaan. Baie goeie area om by winkelsentrums en bruidswinkels uit te kom.

Mariet V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet V
Saam met vriende

Fantasties.

Vriendelikste ontvang. Baie netjiese wooneenhede. Sal beslis weer gaan.

Kristia H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristia H
Saam met vriende

Baie lekker plek en pragtig sal weer daar bly.

Die ontvangs is baie vriendelik en behulpsaam gewees. Die plek is baie skoon en pragtig. Dit was werklik baie lekker om daar te oornag! Die parkering is wel net bietjie knap maar dis nie die ergste nie.

Wilmien K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmien K
Gesin met tieners

Goeie opsie.

Goed toegerus, sal aanbeveel!

Waterhouse in Waterkloof Ridge's terugvoer

Goeie dag Wilmien,

Baie dankie ons bly jy dit geniet.
Ons verwelkom jou gou terug by Waterhouse Gastehuis!

Groete
Chantelle

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Ronel R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R
Gesin met tieners

Very comfortable ─ home away from home.

It was our second stay at Waterhouse and will definitely return in the future.

Waterhouse in Waterkloof Ridge's terugvoer

Dear Ronel,

We are so glad to hear that, thank you for your lovely rating!

Regards,
Waterhouse in Waterkloof Ridge

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Marinda B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Gesin met tieners

Aangename verblyf.

Skoon, netjies en baie vriendelike personeel wat help om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Sal dit verseker aanbeveel, waarde vir geld.

Waterhouse in Waterkloof Ridge's terugvoer

Baie dankie Marinda. Ons is bly julle het die verblyf geniet by ons gastehuis!

Groete,
Chantelle

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Rinette L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinette L
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Lekker gebly, volledig toegerus.

Waterhouse in Waterkloof Ridge's terugvoer

Beste Rinette,

Baie dankie vir jou mooi komentaar oor ons gastehuis, ons waardeer dit. Ons is bly julle het die verblyf geniet by ons gastehuis

Groete,
Chantelle

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Adri S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S
Saam met vriende

Baie hartlik verwelkom en die mense wat ongelooflik vriendelik en hulpvaardig.

Voortreflike diens ontvang.

Waterhouse in Waterkloof Ridge's terugvoer

Beste Adri,

Baie dankie vir jou mooi komentaar oor ons gastehuis, ons waardeer dit. Ons is bly julle het die verblyf geniet by ons gastehuis.

Groete,
Chantelle

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Riaan R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan R
Enkelreisiger

Baie rustig.

Baie veilig en puik personeel.

Waterhouse in Waterkloof Ridge's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi komentaar oor ons gastehuis ons waardeer Riaan .
Ons is bly julle het die verblyf geniet by ons gastehuis.

Carla

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Estelle D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D

Gerieflik en maklik om te bespreek.

Vriendelike personeel en rustige atmosfeer.

Suzette M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette M
Gesin met tieners

Gemaklike, mooi verblyf met alles wat benodig word.

Bekostigbare luuksheid. Mooi meubels, kostelike dekor, goeie handdoeke, net jammer ons kon nie ons laataand teetjie geniet nie.

Dawid J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid J
Gesin met tieners

Unique tropical paradise is the middle of the city.

Cute units with unique character, Linda was awesome and very helpful. Lovely braai area and pool, great for family hang outs. Close to the shops. Had a wonderful time. I would recommend.

Waterhouse in Waterkloof Ridge's terugvoer

Thank you for reviewing our place with such a nice review we do appreciate it.
We are glad that you and your family have enjoyed your stay with us.
Carla

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Freddie J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie J

Pragtige akkommodasie met vyfster diens.

Beide die akkommodasie en diens was vyfster - pragtige kamers en service with a smile! Sekuriteit was ook uitstekend. Vir seker my akkommodasie in die toekoms wanneer ons Gauteng besoek.

Sonia D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heel gerieflik.

Waterhouse is goed geleë. Die prys is net bietjie hoog en hul verskaf geen ontbyt nie, dus nie baie goeie waarde vir geld nie. Dit was netjies en skoon.

Johan W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker, het die verblyf vreeslik geniet.

Waterhouse in Waterkloof Ridge's terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar oor ons Gastehuis, Johan.
Ons is baie bly julle het dit geniet by ons.
Carla

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Juanita F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita F
Enkelreisiger

Diens was uitstekend! So mooi plekkie. Sal vir seker weer gaan!

Die bestuurder was so gasvry en bereid om my vroeër te laat inklok! Sy was so hulpvaardig! Regtig goeie diens gehad!

Desre J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desre J
Saam met vriende

Awesome.

Awesome plek, lekker sentraal van orals waar ons moes wees. Ons derde verblyf daar.

Waterhouse in Waterkloof Ridge's terugvoer

Eerstens baie dankie dat julle keer op keer terugkom na ons Gastehuis vir verblyf.
Baie dankie vir die mooi kommentaar oor julle verblyf ons waardeer dit opreg en sal julle weer sien.

Carla

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Jaco V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Vriendelik, netjies. Uitstekend.

Ons is baie vriendelik ontvang en voel tuis. Sal dit aanbeveel vir 'n groot familie met kinders/tieners.

Waterhouse in Waterkloof Ridge's terugvoer

Goeie More Jaco,

Baie dankie vir die goeie kommentaar wat jy vir ons gegee het ons waardeer opreg.
Ons is bly dat julle ons gastehuis geniet het en dat dit gevoel het of julle tuis is.
Dis die gevoel wat ons vir al ons gaste wat ons besoek wil skep.

Carla

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Marelize N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize N
Saam met vriende

Fantasties!

Dankie, ons het heerlik gebly die naweek. Baie netjies, skoon en gerieflik!

Lize V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay. Rooms are unique and beautiful!

It was a very enjoyable stay. Rooms are very neat, comfortable and beautiful! I could recommend this guesthouse and will definitely visit them again!

Lana G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Die kamer was groot, baie netjies, goeie uitleg gehad. Genoeg kaste, lekker bank om op te ontspan terwyl jy TV kyk. Die kombuis was netjies, alles gehad wat mens nodig kry om mee kos te maak. Badkamer is groot en netjies. Diens was goed, kamer word ook gereeld skoongemaak. Sal vir seker weer daar wil oorbly.

Waterhouse in Waterkloof Ridge's terugvoer

Hello Lana,
Thank you for giving us such a fantastic review, we do appreciate.
Our aim and goal are to make our Apartments a home away from home with a relaxed atmosphere.
We are really glad that we made it possible for you to enjoy everything in the room to your expectations.
Carla

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Tanya V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Saam met vriende

Stunning plekkie!

Ons sal beslis weer en weer na hierdie plek terugkom. Baie mooi, netjiese en rustig. Beslis goeie waarde vir geld.

Chanelle W - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle W
Saam met vriende

Stil en rustig. Pragtige plek.

Ons het die verblyf baie geniet. Was skoon en netjies en baie rustig.

Johan J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Gesin met tieners

Stunning place, and the manager was such a friendly and welcoming lady!

Awesome place! Very clean and tidy.

Tuane T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tuane T
Gesin met tieners

Verskriklike mooi verblyf.

Vriendlike diens. Baie veilige en skoon plekkie. Sal definitief weer hier kom bly. Baie dankie vir die gasvryheid.

Hugh E - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh E
Gesin met klein kinders

Wat 'n fees om in die besige Pretoria die aand rustig te kon raak om 'n braaivleisvuur.

Baie veilig, die boomryke tuin en rustigheid laat jou vergeet dat jy in die besige Pretoria is.

Jan S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornag.

Mooi, rustig en naby alles.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Indusstraat 295, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXWcOvy8PEDJh8Oesk9qNbVI7a1r2xFPNHYWk2Eaz8yWOrB5p3x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 35 5 1 5 295 Indus street Waterkloof ridge 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.796932414906 28.243652326389
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!