Waters Edge
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 14, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R5 500R4 950 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Waters Edge bied selfsorgverblyf in 'n huis met 6 slaapkamers en 'n uitsig oor Langebaan se strandmeer. Hierdie huis is smaakvol versier en is net 85 m van die strandmeer af.
Die huis is met vermaak en eenvoud in gedagte gebou en het slaapplek vir 12 gaste. Daar is 3 en suite-badkamers en 1 gedeelde badkamer. Vyf van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die sesde kamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die huis spog met 'n binnebraai en 2 buitebraais, asook 'n pool-tafel. Die kroegarea, sitarea en balkon bied 'n uitsig oor die strandmeer. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en daar is 'n TV in die sitarea met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Waters Edge is die ideale plek vir 'n stil naweek in Langebaan of 'n aksiebelaaide naweek met toegang tot verskeie doendinge in die area. Hierdie instansie is in 'n woonbuurt geleë en dus word geen partytjies toegelaat nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Waters Edge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Matthew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 3
Ligging
- Hoofstraat 14, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Waters Edge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 14, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom