Century City Akkommodasie by Waters Edge 205 by CTHA | LekkeSlaap
+14

Waters Edge 205 by CTHA

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Century Boulevard, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 145 R744 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Waters Edge 205 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Century City, Kaapstad. Dié gebou is langs Canal Walk Winkelsentrum en naby die Century City Konferensiesentrum.

Dié woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 2 en suite-kamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, Nespresso-koffiemasjien, ketel, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en kookgerei.

Die leefarea het 'n etenstafel vir 4 en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n groot balkon met stoepmeubels en 'n uitsig oor die kanale. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is ook 'n digitale kluis.

'n Aangewese parkeerplek is beskikbaar en 'n hysbak of trappe bied toegang tot die woonstel. Die gebou is 21 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 11 km van die Kaapse middestad af.

Slaapplek

’n Bespreking by Waters Edge 205 by CTHA sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Century Boulevard, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 145
Vanaf R744
per nag (plek vir 4)
was R1 145
Vanaf R744
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Century Boulevard, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5B5RKeRtdTTUSEs6K9405GfArw6m7M9RYmBO4SEqQ3cQjYHFH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 145, nou Vanaf R744  per nag (plek vir 4) Century Boulevard Century City 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.891087 18.514973
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za