Waters Edge 516

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Waters Edge 516 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die moderne Waters Edge-gebou in Century City. Die woonstel is volledig gemeubileerd en het 'n uitsig oor die Intaka-eiland en kanaal. Waters Edge is reg langs Canal Walk-winkelsentrum.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en klein toestelle. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv. Gratis optiesevesel-internet is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig.

Gratis ondergrondse parkeerplek is beskikbaar. Die Waters Edge-gebou het 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

'n Bespreking by Waters Edge 516 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Portugees

Konferensie geriewe

  •  Internet

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waters Edge 516 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]