Watershed Luxury Accommodation
9 resensies
B&B
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johanstraat 107, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Watershed Guest House is in die pragtige area om die Hartbeespoortdam geleë en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Verblyf is beskikbaar in 2 wittebroodsuites wat aan gaste 'n ontsnap uit die besige stad bied. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n klein sitarea wat na 'n patio met 'n lieflike uitsig oor die dam lei. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad.
Hartbeespoort bied verskeie doendinge vir avonturiers, en ander doendinge en spa-behandelings vir gaste wat eerder net wil ontspan.
Kenmerke
Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.7 uit 5van 9 resensies vir Watershed Luxury Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ligging
- Johanstraat 107, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
- Gaste dink Watershed Luxury Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johanstraat 107, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
- Geen kinders onder 18