LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterval Country Lodge | LekkeSlaap
+26

Waterval Country Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Waterval Country Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Caroli D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroli D
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek.

Ons het die aanwysings en borde na die lodge baie verwarrend gevind. Ons is egter baie vriendelik ontvang; om die waarheid te sê, al die personeel die naweek was baie vriendelik. Ons tent was skoon en netjies en die lugverkoeling was ‘n welkome bonus. ‘n Badkamermatjie sal wel ‘n aanwins wees. Die etes was baie lekker, dit sou wel gaaf gewees het indien dit nie so laat bedien was nie ter wille van ons kinders. Verder het ons die omgewing en rustigheid baie geniet!

Waterval Country Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en voorstelle. Ons het dit baie geniet om julle by ons te kon onthaal en is bly julle het dit geniet. Ons neem verseker jou voorstelle ter harte en hoop om julle gou weer te kan onthaal.

Waterval Country Lodge
Elma V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aangename ondervinding en ietwat buitengewone verblyf!

Die bestuur van die Lodge is baie vriendelike hulpvaardige en warm mense wat 'n mens sommer tuis laat voel. Daar was met trots vertel wat alles aangebied word en ook vriendelik verduidelik van roetes tot waterval, en ja, loer gerus rond. Gaan kuier in die warm en koue swembaddens of gaan vind vrede by die waterval met hope swemgate. Die eenheid was gebou in COVID-tyd - baie oorspronklik en ruim.

Waterval Country Lodge's terugvoer

Hallo Elma, ek hoop jy het sover 'n baie lekker dag en week. Dankie vir jou resensie, ons is baie bly julle het julle tyd hier by ons geniet. Ons het julle kuier hier net so baie geniet. Mag die einde van 2020 vir julle alles wat goed is toestaan. Vriendelike Groete

Waterval Country Lodge
Vanaf
R1 357
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 357
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 357
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Tulbagh-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA711d1eaf9faf5ff7b9a5d793ca9e80e4d9d851282b7de7357c81b6067ed661985f89322dc2955ba95460c929b4497add98c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 357  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 Old Tulbagh Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.346394565186 19.111301922615
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!