LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterval SC Guest House | LekkeSlaap
+32

Waterval SC Guest House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 41 Waterval Plaas, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Waterval SC Guest House is die perfekte plek om van die stad af weg te breek. Die dek kyk uit oor Sabie en jy kan van hier af die pragtige uitsig geniet met 'n drankie in jou hand, of saam met vriende en familie om die braaivleisvuur kuier.

Dié selfsorg-gastehuis kan tot 8 mense akkommodeer. Die eenheid het 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die tweede kamer het 'n dubbelbed, die derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde kamer bied slaapplek vir 1 persoon. Elke kamer het sy eie badkamer en klerekas.

Die kombuis is volledig toegerus en die luukse leefarea het 'n TV met vol DStv. Ons voorsien die hout vir die vuurmaakplek en daar is lugversorging. Die eenheid het ook 'n ingeboude braai-area waarvoor ons nie braaihout voorsien nie. Daar is verskeie winkels in Sabie waar jy hout teen bekostigbare pryse kan koop.

Die buitetafel spog met 'n uitsig oor Sabie en die motorhuis het 'n afdak.

Sabie bied die geleentheid om verskeie doendinge. Jy kan hier ontspan en die skilderagtige uitsig inneem. Daar is verskeie watervalle, berge en uitkykpunte om te geniet terwyl jy besig is met die aktiwiteite in en om Sabie.

Slaapplek

’n Bespreking by Waterval SC Guest House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Waterval SC Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Plot 41 Waterval Plaas, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Waterval SC Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R4 000
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 41 Waterval Plaas, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34cf917a0584d4f4844d8fa6b9b0fcd039c2294e22ce24019a9da58f1e8e056d4a830914849f66662f50ae9df488ad123d1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (vir 8 persone) 11 5 1 5 Plot 41 Waterval Farm Sabie 1260 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.085628096996 30.792344860119
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!