Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunes, Waves and Shells Self Catering Units

Shells Beach House
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bestaan ​​uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie eenheid kan 2 gaste akkommodeer. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid beskik oor 'n leefarea met 'n TV, gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai wat na 'n privaat tuin met buitesitplek en 'n houtvuur-Jacuzzi oopmaak. Die eenheid is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n wegbreek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Hou asb. die geraasvlakke laag en respekteer jou bure en medegaste. Gaste sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat indien enige geraasklagtes na 21:00 ontvang word. Stiltetye is streng van 21:00 tot 09:00.
'n Fooi sal op aankomste na 22:00 gehef woord soos deur die verteenwoordiger aangedui.
'n Boete is op laat vertrektye betaalbaar.
Rook is binnenshuis verbode.
Indien die sleutels en afstandbeheer verloor word, sal dit 'n fooi tot gevolg hê.
Moet asb. nie met nat swemklere op die meubels sit nie.
Geen vis mag op die perseel skoongemaak word nie.
Laat weet ons asb. indien iets breek.
Geen persoon mag enige vullis binne of buite die perseel plaas nie, behalwe in die houers en/of die vullisareas wat voorsien word.
Die maksimum aantal gaste is beperk tot die aantal persone waarop ooreengekom is volgens die bespreking.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie, behalwe as daar vooraf met die eienaar gereël word.
Voertuie moet in die aangewese areas geparkeer word.
Die was van voertuie en toerusting op die perseel is verbode.
Gaste moet asb. die reëls by die warmbad gehoorsaam. Die warmbad word op eie risiko gebruik. Die borrelbadarea word as 'n stilarea beskou, dus word harde musiek of gepraat nie by dié area toegelaat nie.
Maak slegs vuur op die aangewese plekke en help asb. met die bewaring van die natuur.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dunes Beach House
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is 'n volledig toegeruste selfsorg-eenheid wat ontwerp is vir 2 gaste. Dit is 'n knus woonstel met 'n privaat buite-area met 'n houtvuur-warmbad en braai-area. Daar is 'n omsetterstelsel vir die ligte en Wi-Fi tydens beurtkrag. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas en mikrogolfoond toegerus en daar is 'n gas-warmwaterstelsel. Daar is gratis WiFi en 'n slim-TV in die oopplan-sitarea. Die eenheid is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n wegbreek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Hou asb. die geraasvlakke laag en respekteer jou bure en medegaste. Gaste sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat indien enige geraasklagtes na 21:00 ontvang word. Stiltetye is streng van 21:00 tot 09:00.
'n Fooi sal op aankomste na 22:00 gehef woord soos deur die verteenwoordiger aangedui.
'n Boete is op laat vertrektye betaalbaar.
Rook is binnenshuis verbode.
Indien die sleutels en afstandbeheer verloor word, sal dit 'n fooi tot gevolg hê.
Moet asb. nie met nat swemklere op die meubels sit nie.
Geen vis mag op die perseel skoongemaak word nie.
Laat weet ons asb. indien iets breek.
Geen persoon mag enige vullis binne of buite die perseel plaas nie, behalwe in die houers en/of die vullisareas wat voorsien word.
Die maksimum aantal gaste is beperk tot die aantal persone waarop ooreengekom is volgens die bespreking.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie, behalwe as daar vooraf met die eienaar gereël word.
Voertuie moet in die aangewese areas geparkeer word.
Die was van voertuie en toerusting op die perseel is verbode.
Gaste moet asb. die reëls by die warmbad gehoorsaam. Die warmbad word op eie risiko gebruik. Die borrelbadarea word as 'n stilarea beskou, dus word harde musiek of gepraat nie by dié area toegelaat nie.
Maak slegs vuur op die aangewese plekke en help asb. met die bewaring van die natuur.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Waves Beach House
Vanaf
Vanaf R1 700
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bestaan ​​uit 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n aparte toilet met slaapplek vir 4 volwassenes en 'n kind. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het en die derde slaapkamer het 'n kinderbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid beskik oor 'n leefarea met 'n TV en gemaklike sitplek wat na 'n privaat tuin met 'n braai, buitesitplek en 'n houtvuur-Jacuzzi lei.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Hou asb. die geraasvlakke laag en respekteer jou bure en medegaste. Gaste sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat indien enige geraasklagtes na 21:00 ontvang word. Stiltetye is streng van 21:00 tot 09:00.
'n Fooi sal op aankomste na 22:00 gehef woord soos deur die verteenwoordiger aangedui.
'n Boete is op laat vertrektye betaalbaar.
Rook is binnenshuis verbode.
Indien die sleutels en afstandbeheer verloor word, sal dit 'n fooi tot gevolg hê.
Moet asb. nie met nat swemklere op die meubels sit nie.
Geen vis mag op die perseel skoongemaak word nie.
Laat weet ons asb. indien iets breek.
Geen persoon mag enige vullis binne of buite die perseel plaas nie, behalwe in die houers en/of die vullisareas wat voorsien word.
Die maksimum aantal gaste is beperk tot die aantal persone waarop ooreengekom is volgens die bespreking.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie, behalwe as daar vooraf met die eienaar gereël word.
Voertuie moet in die aangewese areas geparkeer word.
Die was van voertuie en toerusting op die perseel is verbode.
Gaste moet asb. die reëls by die warmbad gehoorsaam. Die warmbad word op eie risiko gebruik. Die borrelbadarea word as 'n stilarea beskou, dus word harde musiek of gepraat nie by dié area toegelaat nie.
Maak slegs vuur op die aangewese plekke en help asb. met die bewaring van die natuur.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 11
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA518f04916fcace7cb07de047e70bbf30fe84696ea32cbb2a21a8484ab356d9be92e8dca44a1482423da44caae077a9e779c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 52 Anchorage Close Muyburg Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.0893381 18.0395244
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem