Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waves

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 739

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 14 resensies vir Waves
Netheid
3.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Pieter B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Fantastiese ligging en goed toegerus. 8. 5/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved our stay. The house is very comfortable, well equipped and very comfortable. The location is superb.

My only criticism would be that the wooden shutters are all old and rotting and so don't all open and close properly. They need to be replaced. The bathrooms are slightly quirky with an unusual layout but were absolutely fine for our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huge potential but in need of some maintenance.

Due to a lack of maintenance the house has a feeling of being dirty. Hinges are not working properly, had to wash the fridge ourselves because it smelled so badly of fish and the bathroom is the most unpractical one I have ever seen and in serious need of painting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves se terugvoer

Hi Antoinette
Thanks for the feedback, I have to mention that Waves is very popular and because of this, we sometimes have to schedule around guests arriving and departing to complete maintenance at the unit. I do agree however that the house is in the need for some painting to be done, will discuss with the Homeowners and attend to this. We just wish that you had reported the broken hinges and the dirty smelly fridge, we would have sorted this out for you. I hope this does not prevent you to come to Paternoster again in the future, as we look forward having you back again.

Waves
Liezl-thea B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl-thea B
Gesin met tieners

Die ligging maak elke opoffering om daar te kom die moeite werd!

Alhoewel die huis baie onderhoud nodig het, veral die badkamers, is die ongelooflike uitsig en nabyheid aan die strand net ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves se terugvoer

Hello Liezel,

Baie dankie vir die terugvoering. Ek stem saam, die huis kort 'n bietjie onderhoud, maar die ligging maak alles die moeite werd. Ons sal defnitief kontak maak met die eienaar sodat daar meer gedoen kan word. Ons sien julle gou weer.

Waves
Esmari W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmari W
Saam met vriende

Perfekte ligging.

Waves is die regte plek om te kom ontspan. Die stoep is ideaal vir lekker laatmiddag kuiers. Dit is in 'n rustige buurt met nie baie 'deurlopers' nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves se terugvoer

Hello Esmari,

Baie dankie vir die goeie terugvoering vir Waves. Waves is beslis 'n perfekte huis om te kom ontspan en net te luister na die see. Ons is so bly dat julle die tydjie geniet het by Waves.

Waves
Claire F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claire F
Saam met vriende

Wonderlike ligging! Kort net 'n goeie skoonmaak.

Dit is 'n mooi huis met baie potensiaal en 'n pragtige uitsig! Reg op die strand. Die badkamers is nie regtig ideaal nie. Die tweede badkamer is eintlik maar net 'n wasbak en toilet. Ek kan nie dink dat iemand daar wil stort bo-op die wasbak en langs die toilet nie. Alles sal papnat word. Verder is die kosbakke, borde etc. alles op oop rakke in die kombuis en vol stof. Die ornamente, boeke etc. in die huis is ook vol stof en is lanklaas skoongemaak. Dit het erg gereën toe ons daar was en daar is defnintief 'n lek in die kombuis, want baie van die borde het vol water gestaan. Ons het egter elke aand die kaggel geniet en het lekker gebraai. Die ligging is regtig fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves se terugvoer

Hi Claire, Waves kort beslis aandag. Ons sal praat met die eienaars oor die punte hierbo genoem. Die ligging is fantasies, ek stem. Hoop ons kan jul weer eendag terugverwelkom

Waves
Liana C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Liana C
Gesin met klein kinders

Lekker op die see.

Maar die huisie self het bietjie aandag nodig. Hy is verwaarloos en voel vuil. Nodig verf en ordentlike spring clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves se terugvoer

Hi Liana, baie dankie vir jou terugvoering. Baie jammer om te hoor dat dit jou gevoel is oor Waves, dis gewoonlik een van ons mees populere huise teen die strand.
Ons maak onmiddellik werk hiervan en sal dit opneem met housekeeping en ook die eienaar oor moontlike verf van die huis binne en buite. Ons hoop egter nie dit verhoed jul om weer Paternoster toe te kom nie en sien uit na jul volgende besoek.

Waves
Berna B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna B
Saam met vriende

Ongelooflike ligging. Relaxing en lekker kuiers met wonderlike uitsigte.

Ideale strandhuis vir heerlike kuiers en 'n rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves se terugvoer

Hi Berna
Waves bly maar 'n wenner wat verblyf betref, so bly om te hoor julle het dit geniet. Ek sien uit daarna om jul weer eendag terug te verwelkom.

Waves
Liesel D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel D
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Gesin met klein kindertjies plus ouma en oupa! Wat 'n wonderlike vakansie, pragtige ruim huis met die mooiste see-uitsig, reg op die strand. Omdat TV bo in die loft is, was dit nooit gebruik, maar glad nie gemis! Het wel 'n mikrogolf gemis. Fantastiese ligging. Sal weer en weer en weer teruggaan. Ons harte was baie seer om te vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves se terugvoer

Hi Liesel,
Dit was so lekker om julle hier te kon he.
Baie dankie vir die mooi sesensie.
Ons is bly om te hoor julle het die tydperk geniet en ons tel solank die dae af totdat julle weer kom.
Ek het met die eienaar gepraat oor 'n mikrogolfoond en hoop om gou van hulle te hoor.
Ons sien uit na julle volgende vakansie by ons.

Waves
Reinhard M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard M
Gesin met tieners

Gemaklike woning met ongelooflike seefront.

Veilige huis. Klein swemstrand voor die huis indien jy klein kinders het. Oorgenoeg spasie om vir langer as net 'n naweek te bly en te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location and typical, simple seaside house.

Good location and had all one needs for a weekend retreat - a typical very simple seaside house without the frills but with the character. Shutters/doors swollen and difficult to open/close so property not recommended for aged/not physically strong renters.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves se terugvoer

Thanks, Sandy, for the feedback, the shutters were attended to after your departure and working all fine now. We found that during Winter that shutters can be very challenging to open and close. We are, however, glad to hear you enjoyed your stay at Waves and look forward to welcoming you back at another time again.

Waves
Inus W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Inus W
Gesin met klein kinders

Die ligging maak die huis baie besonders.

Geen klagtes nie - vir ons wat kinders het sou ons net verkies het dat die TV onder op die grondvloer was en nie op met die steil trappe nie en die eienaars kan gerus belê in 'n microwave - verder was alles na wense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julia V

Fantastiese uitsig van die see en netjies.

Positiewe punte: Pragtige uitsig van die strand en see. Baie netjies. Goeie braaigeriewe, lekker kaggel. Paternoster Rentals het dadelik iemand gestuur om die gasstoof se gasbottel te vervang - vinnig en effektief. Negatiewe punte: Kort 'n mikrogolf. Veelvuldige ligte buite werking - 'n agent van Paternoster Rentals is in kennis gestel, hulle het nooit die lig bulbs kom vervang nie. Ek het baie druk vanaf 'n agent van Paternoster Rentals ervaar om teen 'n tyd te arriveer wat dit haar pas, ten spyte van die feit dat die webtuiste duidelik spesifiseer dat mens eers teen 13:00 die huisie kan betrek. Ek het dit as uiterse swak diens ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estea F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Estea F
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging, heerlike kombuis.

Ongelooflike ligging en fantastiese uitsigte. Meer ligte sal waardeer word, veral vir die wat in die leefarea wil gebruik vir lees in die aande. Heerlike atmosfeer en uiters gemaklike beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 600
R2 600 R1 733
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 600
R2 600 R1 733
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 600
R2 600 R1 733
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 14, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8ba5504f69b32994a22318b933fdeb30e4e0d286f6217274c1a8a6e21329147993266f44730909e7d5d51cadf6b8e7478e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R1 733 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 14 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.809138888889 17.883825
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem