Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wederkoms

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Wederkoms
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Karlien V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V
Gesin met tieners

Uitstekende ligging, ongelooflike stilte en rustigheid, puik toegeruste strandhuis!

Wederkoms strandhuis is 'n juweel, word sterk aanbeveel vir enige gesin wat wil wegbreek. Ons het uitstekende diens ontvang, uiters netjiese, skoon, gerieflike en puik toegeruste strandhuis! Pragtige uitsigte voor (walvisse en dolfyne) en agter die huis. Die voëllewe is 'n absolute bederf! Dankie Louis en span!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S
Gesin met tieners

Rus vir die siel.

Die huis is baie mooi en ruim ingerig. Baie lekker rustige atmosfeer - ons het 'n ongelooflike lekker rustige tyd gehad. Die area is baie veilig en regtig mooi. Die see-uitsig is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wederkoms se terugvoer

Beste Barry
Baie, baie dankie vir jou mooi en posutiewe resensie op Lekkeslaap.
Ek is regtig bly om te hoor julle het lekker gekuier. En dis presies hoe ek self oor Wederkoms voel: rus vir die siel. Groete, en mooi bly. Louis

Wederkoms
Louis D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met vriende

Baie netjies en uitstekende ligging.

Die huis was verskriklik netjies en baie mooi see-uitsig maak vir 'n perfekte wegbreek. Amanda and Louis was baie vriendelik en het uitstekend gekommunikeer en was dadelik daar om te help sou dit nodig wees. Ek beveel Wederkoms sterk aan en sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nesta And Kevin G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nesta And Kevin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fabulous.

Beautiful place very peaceful and tranquil. Very comfortable stay home. Would recommend it to anyone looking for a spacious place neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 750
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 12, Dwarswegstrand, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5bd726d88fa15409f717d6a87c022ab3b0ed7f0b3d8eecb4b4a4c743f5a814835eaca4cebfe8f0a39bf1439efbf18e3cf6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 9 mense 4 5 1 5 12 Kloof Street Dwarswegstrand, Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.05044342492 22.27549872005
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem