LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Weeden’s Bush Cottage | LekkeSlaap
+13

Weeden’s Bush Cottage

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Weeden’s Bush Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Theodore J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theodore J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie vriendelik en behulpsaam. Baie skoon en netjiese plekkie vir ’n paartjie.

Nico D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Enkelreisiger

Heerlik, rustig en gerieflik.

Gerieflik, pragtige uitsig. Veilig en luuks.

Weeden’s Bush Cottage's terugvoer

Dankie Nico, jy kan gerus weer kom kuier.

Weeden’s Bush Cottage
Marelize V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V

Pragtige plek met n mooi uitsig en baie netjies.

Sien sterre.

Weeden’s Bush Cottage's terugvoer

Baie dankie dat julle ons plekkie so mooi skoon gelos het Marelize. Julle sal atyd welkom wees.

Weeden’s Bush Cottage
Charl B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en gemaklik.

Netjies en baie mooi omgewing.

Weeden’s Bush Cottage's terugvoer

Dankie Charl, so bly julle hou van ons plekkie.

Weeden’s Bush Cottage
Cecily R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecily R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker mooi, skoon plek met fantastiese eienaars wat uit hul plek gaan om alles te voorsien wat jy benodig.

Ons het lekker geslaap en gekuier. Die plek het die mooiste uitsig. Die mense bederf met allerhande extra goed om jou verblyf te vergemaklik.

Weeden’s Bush Cottage's terugvoer

Cecily en Corrie was wonderlike gaste wat ons plekkie baie skoon gelos het. Hulle is definitief weer hier welkom!

Weeden’s Bush Cottage
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Klopkoppiestraat 8, Sunset View, Stonehenge, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3iyi11rUczxEyHhc6yqw70g1aioL7MLIdyarxLKLmugykek83H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 8 Klopkloppie Street Sunset View, Stonehenge 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -25.492134361703 30.946021017791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!