Weesgerus Selfsorg
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Esmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Heidi F - Jan 2024
Algehele gradering
'n Juweel van Kathu.
Chris E - Okt 2023
Algehele gradering
Sakereis, akkommodasie was beskikbaar op baie kort kennisgewing.
Cobus V - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Michiel O - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik.
Jacques D - Mrt 2020
Algehele gradering
Gemaklik en vryheid.
Victor T - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en gerieflik.
James K - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekende oornag fasiliteit in Kathu vir reisigers.
Franklin W - Mrt 2018
Algehele gradering
Retro styl kamer perfek vir 'n oornag.
Raymond S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars. Verblyf van die hoogste gehalte.
Cecilia V - Jul 2017
Algehele gradering
It was great, love all of it!
Ronel E - Jun 2017
Algehele gradering
Oase.
Kitty V - Jun 2017
Algehele gradering
Regtig baie mooi en netjies.
Corrie Z - Sep 2016
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Esther E - Aug 2016
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en vriendelike onvangs.
Leanna D - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Weesgerus Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Ons streef daarna om vir ons kliënte net die allerbeste te gee! Hul moet welkom en veilig voel in 'n superskoon en goed ingerigte omgewing.
Chrissie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Awesome!
Weesgerus Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir puik review!! Ons streef daarna om aan ons gaste net die beste diens en produk te gee. Ons waardeer u positiewe gesindheid, dit maak ons trots. Hartlike dank!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kameeldoringstraat 34, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom