Bodorp Akkommodasie by Wellington Palms | LekkeSlaap
+8

Wellington Palms

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellington-straat 53, Wellington Palms Eenheid 4, Bo Dorp, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wellington Palms is 'n ruim selfsorgmeenthuis in die Wellington Palms-kompleks in Bodorp, George. Die kompleks is naby restaurante, 'n hospitaal en die middedorp geleë.

Dié meenthuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed vir selfsorg toegerus en daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is 'n ronde eettafel met sitplek vir 5 gaste in die eetarea en die leefarea het 'n TV met DStv. Die onderdakstoep het stoepmeubels en ingeboude braaigeriewe. 'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Wellington Palms sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wellington-straat 53, Wellington Palms Eenheid 4, Bo Dorp, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellington-straat 53, Wellington Palms Eenheid 4, Bo Dorp, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnWX82th5aCH89vyOOOHMzQqW4zyQkcb9LS9ZYuuxJ0HuPElzwN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 53 Wellington Street Unit 4 Wellington Palms 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.9531319 22.469119
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za