Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welterusten Bij Kleine Schuur

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Olga-Mari Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Welterusten Bij Kleine Schuur
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tanya T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, peaceful - exactly what we needed.

As always, it was amazing. Very relaxing. Loved the hot tub, even on a hot day the water was nice. I would recommend some nice sun loungers on the deck and maybe a bigger fridge and air con, which I know the owners are looking into that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig gevoel- waarde vir geld.

Ons het baie lekker geslaap by Welterusten. Netjiese, skoon en veilig. Bed en beddegoed is van goeie kwaliteit en al die toerusting in die huis is luuks. Sal beslis aanbeveel vir gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, comfortable, hot tub bonus.

This is our 2nd time staying at Welterusten Bij Kleine Schuur. We were very happy and also loved the additional changes that were made. It was a very relaxing stay, and the place made us feel like home away from home. Very quiet and tranquil. Will definitely stay again. Riebeek Kasteel is a beautiful town to visit, and there is so much to see, do, and eat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bouwe T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bouwe T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon blyplek (heerlike houtvuur, warmbad 'n absolute wenner) kort afstand van midde-dorp.

Heerlike gekuier en gebraai by die pragtige huis met alles wat 2 mense nodig sou hê. Die houtvuur en warmbad is 'n absolute wenner, en die blyplek is aan die buite-wyk van die dorp wat bietjie rustigheid verskaf, maar nogsteeds net 'n klein afstand om te ry om al die kuier- en eetplekkies te ontdek en te geniet. Beslis 'n besoek werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welterusten Bij Kleine Schuur se terugvoer

Baie dankie Bouwe! Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Alles van die beste!

Welterusten Bij Kleine Schuur
Paul S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely kolkol type jacuzzi, just much more efficient.

Riebeek is always lovely, food, wine, olives and hot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker naweek gehad.

Baie lekker plekkie. Perfek vir 2. Alles wat jy benodig en meer. Ons het lekker gehot-tub en lekker gebraai! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreekplek vir 2 mense.

Goed toegerus en netjies. Breekware vir 2 mense is nodig. Miskien ook groter bekers, nie net klein bekers vir koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herron-singel 4, Riebeeck Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA135580357e2bd67849c1e1d896fdf6d76fe383948eb8dbdea21d69bc00e6c17ac9e7bf7dd2fdbd65ea40c1e6854fd47906b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 4 Herron Close Riebeeck Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.383989672102 18.910732449668
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem