Weltevrede Akkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Weltevrede Akkommodasie bied gerieflike en bekostigbare oornagverblyf in die woonbuurt Bellville in Kaapstad. Die eenheid is naby verskeie hospitale en mediese sentrums geleë.

Ons 14 goed ingerigte selfsorgeenhede met 27 beddens beskik elkeen oor 'n en suite-badkamer, platskerm-TV met 17 Openview-kanale en 'n groot TV in die algemene sitkamer wat meestal op KykNet is, maar kan per versoek na sport-kanale oorgeskakel word indien daar 'n groot sportgeleentheid is. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot selfsorgkombuisgeriewe, 'n eetkamer en tuin. Gaste kan kies tussen enkelkamers en kamers met 5 beddens. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braaiplek. Daar is parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese sekuriteitshek beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Tygervallei Winkelsentrum, Bellville Gholfklub, Willowbridge Winkelsentrum, GrandWest Casino en Durbanville se wynlande in. Daar is heelwat restaurante in 'n radius van 5 km.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Weltevrede Akkommodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]