Wentworth Self-catering Unit

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wentworth Self-catering Unit is 'n moderne selfsorghuis in D'urbanvale, Durbanville. Die eiendom is een van 16 eenhede in 'n rustige kompleks.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6. Elke kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en daar is 2 badkamer. Daar is ook 'n waaier in elke slaapkamer.

Die kombuis is goed toegerus met 'n vierplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv. Daar is ook 'n ingeboude braai.

Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis en voor die motorhuis is beskikbaar.

Die huis is naby Durbanville se sakekern, verskeie wynplase, winkelsentrums, restaurante en voetslaanroetes.

Slaapplek

'n Bespreking by Wentworth Self-catering Unit sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wentworth Self-catering Unit gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za