LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Werk & Speel | LekkeSlaap
+12

Werk & Speel

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Werk & Speel
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gerrie B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ontvangs baie goed en verblyf uitstekend.

Sieg P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sieg P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, very well-equipped flat but too noisy.

The flat is well equipped. We had some issues though. The bedroom is located by the main house backdoor, courtyard and backyard. The flat living room is right next door to the house living area. As a result we were woken up at 6:30 am for the first 2 days by the children playing which is not ideal when on holiday, if one is there for work purposes I suppose it would not be as much of an intrusion. The owners are extremely friendly and apologetic but they were not managing the noise levels.

Attie M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n tuiste weg van die huis af.

Die warmte reg van die ontmoetslag af, het daardeur ons verblyf gestuur. Blyplek was netjies, doelmatig, veilig en huismense altyd beskikbaar en gulhartig.

Werk & Speel's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige review. Ons wens julle m Voorspoedige 2019 toe en hoop om jul weer te sien. Groete Elizna, Ockert en kidz

Werk & Speel
Alwyn K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Baie netjies en skoon. Baie vriendelike diens. Sal weer daar gaan oorbly.

Roelien D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien D
Enkelreisiger

Baie aangenaam om daar te bly.

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Lizette C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette C
Enkelreisiger

Baie lekker gerieflik ingerig. Baie netjies en skoon.

Vriendelike diens. Baie netjies.

Erica G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica G
Besigheidsreis

Pragtige plek wat aan alles voldoen.

Baie vriendelike mense wat uit hulle pad gaan om alles gerieflik te maak. Sal beslis weer daar bly. Heerlike tuisgemaakte etes wat ek kon bestel.

was R600
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
was R600
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
was R600
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountainview-rylaan 122, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAodKUrJS3yRNhkhXsJVuISTFOWHyRxarceuv8qMrPRAxq0fgI4x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R480  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 122 Mountainview Drive Stellenberg 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.864434409639 18.658119883432
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!