Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Vrede

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferraria-straat 22, Myburgpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Weskus Vrede is 'n lieflike kamer in Myburgpark, Langebaan wat in 'n privaat gedeelte van die eienaar se huis met 'n privaat ingang geleë is. Die kamer is ideaal vir ontspannings- of sakereisigers wat op soek is na oornagverblyf.

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Daar is mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die kamer is naby die hoofstrand en stapafstand vanaf die bootklub, strandmeer en Shark Bay Hotel. Restaurante en Mykonos Vacation Resort is ook naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Weskus Vrede sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Weskus Vrede
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 6

Ligging

  • Ferraria-straat 22, Myburgpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weskus Vrede het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferraria-straat 22, Myburgpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fa56a8b278292e317782353d57117cc0f82641f8646029db17f26e6053a62dec23033db0d03bdca1348badb7ffacbb59731?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 22 Ferraria Straat Myburg Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.102522306256 18.037007334393
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem