LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by West Beach Manor | LekkeSlaap
+17

West Beach Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tintagel-weg 23, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag(plek vir 10)

Beskrywing

West Beach Manor is in die luukse voorstad, West Beach, in Blouberg en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis. Die huis is ruim en lig met 'n swembad en veilige tuin.

Die verblyf beskik oor 'n huis en 'n woonstelletjie wat van die voortuin af bereik word.

Die grondverdieping beskik oor die eerste slaapkamer wat ideaal vir kinders is aangesien dit 2 enkelbeddens het. Daar is 'n sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale, 'n ruim leefarea en eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, 'n oond en 'n stoof en 'n mikrogolf toegerus. Groot skuifdeure lei na die stoep, tuin en swembad. Daar is 'n klein badkamer met 'n stort, wasbak en toilet op die grondverdieping.

Op die boonste verdieping is 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n ruim badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die woonstel is bo die dubbelmotorhuis en het 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n sitarea met 'n TV.

Die huis het 'n pizza-oond, braaigeriewe en 'n toegeboude stoep. Dit is veilig agter hoë mure in 'n stil woonbuurt.

Slaapplek

’n Bespreking by West Beach Manor sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Tintagel-weg 23, West Beach, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tintagel-weg 23, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25f6e4cabf75048df0b69fc231b707428ef83f30788f879195c48045a0df04a349cd85aff83199a28d18efae04e39922c650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag(plek vir 10) 23 Tintagel Road West Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.811240809354 18.477139881728
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!