15% af Kry 15% af. Geldig vanaf 6 Mrt 2020 tot 9 Apr 2020.
Britanniabaai Akkommodasie by West Coast Holiday | LekkeSlaap
+12
+12

West Coast Holiday

3 resensies
Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R1 450 R1 233 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsoniastraat 4, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

West Coast Holiday bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n tipiese vissershuisie in Britanniabaai. Hierdie kuns kothuis is net 125 m van die strand af en het slaapplek vir 6 gaste.

Dié kothuis het 3 slaapkamers. Twee van die kamers is op die onderste verdieping en daar is 'n solderkamer. Die hoofslaapkamer onder het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte badkamer met 'n spa-bad en 'n stort. Die kothuis het 'n oopplan-kombuis en -eetarea wat na 'n stoep met buitebraaigeriewe lei.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-sitarea het 'n kaggel. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n klein musieksisteem vir CD's en kassette.

Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by West Coast Holiday sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir West Coast Holiday
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Watsoniastraat 4, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink West Coast Holiday het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 450
Vanaf R1 233
per nag (plek vir 6)
was R1 450
Vanaf R1 233
per nag (plek vir 6)
was R1 450
Vanaf R1 233
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsoniastraat 4, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANrD7YUbtY8YShxVTLAEBbBJ1qRzJ7ueKyzMcOTJU9m5Mhg6Yek?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 450, nou Vanaf R1 233  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 4 Watsonia Street Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.718167796539 17.939019224537
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za