Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Dance Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 15, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Whale Dance is in De Kelders, Gansbaai, 'n visvangdorp en gewilde toeristebestemming in die Overberg, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad.

Die leefarea het 'n sitarea met 'n sitkamerstel en 'n TV, asook 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier en strykyster toegerus. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Vir beurtkrag is daar 'n eenplaatgasstofie en herlaaibare ligte in elke vertrek.

Gaste het onbelemmerde see-uitsigte en kan by die nabygeleë see gaan swem. Daar is 'n verskeidenheid restaurante soos Rosemary's Country Kitchen, The Boathouse Restaurant and Pub @ Gansbaai Harbour en Blue Goose Restaurant waar gaste maaltye kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Dance Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Whale Dance Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Linda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 6

Ligging

  • Long-straat 15, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Dance Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 15, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34e65ac57adbe0c52996acc58062e4b38460ab20edfcd1270713580275c78ef3ccf1e9a65dccc53fc4c9d2bf35d5c0fc5650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 15 Long Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.56760861949 19.354234201994
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem