De Kelders Akkommodasie by Whale Heights | LekkeSlaap
+26

Whale Heights

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Guthrie en De Villiers, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 699 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Whale Heights is 'n ruim selfsorghuis wat in De Kelders in Gansbaai geleë is. Die huis bied gemaklike slaapplek vir 8 gaste. Gaste kan die pragtige uitsigte oor die see van die balkon af geniet en die eenheid is net een straat van die strand af.

Die dubbelverdiepinghuis het ’n koningingrootte-bed, 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die eenheid 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer met 'n braai-area. Die skuifdeure bied toegang tot die groot balkon met 'n ingeboude braai en pragtige uitsig oor Walkerbaai en Hermanus.

Daar is 'n TV met DStv-Premium. Die eenheid het 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër, sowel as 'n informele sitkamer wat as 'n speelkamer gebruik word is alles op die onderste vloer. Die speelkamer het DStv-extra view, 'n snoekertafel en sokkertafel vir die kinders.

Whale Heights is naby die plaaslike winkels en restaurante. Dit is die ideale verblyf vir gesinne, vriende of reisigers.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Heights sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Whale Heights
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hoek van Guthrie en De Villiers, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 699
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 699
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Guthrie en De Villiers, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzOTkyNTZkLWQ5ZjktNGZjNi05ZGM2LWM1NzUzYzRmMjBhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 699  per nag (plek vir 8) 34 5 1 5 Corner of Guthrie and De Villiers De Kelders 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.556524284943 19.365111247222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za