Whale n Daisy
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 116
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Stoffel M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik, mooi uitsig, gasvry.
Rynier Van Der Watt L - Mrt 2024
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker.
Maeve S - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing stay in a beautiful place.
Lees meerWhale n Daisy se terugvoer
Glad you enjoyed your stay and that you could relax for a short while, Maeve. May the rest of your year run smoothly!
Hans T - Jan 2024
Algehele gradering
Magic - wonderful - it felt like home!
Ralph G - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Barend D - Okt 2023
Algehele gradering
The best hosting ever!
Whale n Daisy se terugvoer
Thank you Ben for the amazing review. It was a privilege hosting you.
Bert V - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier, fantasiese weer!
Valentino S - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Whale n Daisy se terugvoer
Dankie vir julle besoek. Sterkte vir die nuwe seisoen.
Carol P - Sep 2023
Algehele gradering
Left the Whale n Daisy with a heavy heart.
Whale n Daisy se terugvoer
So glad you enjoyed your stay, Carol.
Best of luck for the future!
Jacqui G - Aug 2023
Algehele gradering
Great for a sleepover or as a base to explore the surrounding West Coast areas of Paternoster, Veddrift, etc.
Whale n Daisy se terugvoer
It was a pleasure receiving you at Whale n Daisy, Jacqui!
Patrick L - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome, peaceful, quiet, scenic views.
Whale n Daisy se terugvoer
Thank you Patrick, glad you enjoyed your stay.
Juanita D - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was so lekker gewees. Dit is so naby aan die see, jy kan die branders hoor breek in die aand.
Whale n Daisy se terugvoer
Ons is bly julle het die wegbrekie geniet, Juanita. Gewoonlik is ons see mos so glad soos 'n spieël, maar stormweer het sy voordele.
Lynn C - Jun 2023
Algehele gradering
Exceptional attention to detail for business or leisure travel.
Lees meerWhale n Daisy se terugvoer
Thank you for the lovely, positive review, Lynn.
We hope your St Helena Bay plans work out and we can become neighbours.
Yvette R - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustige, pragtige plek.
Garth B - Mei 2023
Algehele gradering
Was baie heerlik, sit en kyk na die see.
Whale n Daisy se terugvoer
Dis altyd moeilik om die balans tussen respektering van privaatheid en dieslewering te vind wanneer gaste heelwat tyd in die kamer deurbring. Ek het soms gevoel ek oortree tov privaatheid en het daarom teruggetrek.
Ek dink ons is steeds die goedkoopste opsie in hierdie omgewing naas die karavaanpark so beter waarde vir geld gaan julle moeilik kry.
Sterkte vir die pad vorentoe.
Bernie-lee M - Apr 2023
Algehele gradering
Blissful and peaceful.
Whale n Daisy se terugvoer
So glad you enjoyed your stay...and a happy for ever together to you two!
Anton V - Apr 2023
Algehele gradering
Ons gaan beslis weer daar afpak.
Whale n Daisy se terugvoer
Julle is welkom, Anton.
Suselna T - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike wegbrekie met pragtige uitsig.
Whale n Daisy se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Suselna. Dis lekker om mense uit ons omgewing ook te ontvang.
Richard T - Mrt 2023
Algehele gradering
The best to escape from crazy city life.
Whale n Daisy se terugvoer
Thank you Richard.
Peet En Marinda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Whale n Daisy se terugvoer
Peet en Marinda, dankie vir die mooi woorde. Ai, as ons net vir julle beter weer kon reël.
Duncan R - Mrt 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Gerna M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Charmaine B - Feb 2023
Algehele gradering
Die beste.
Whale n Daisy se terugvoer
Ag dankie, Charmaine. Sterkte met julle planne. Dalk sien ons meer van julle!
Willie & Ria B - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome!
Whale n Daisy se terugvoer
Dankie Willie En Ria. Kom gerus weer!
Helen D - Feb 2023
Algehele gradering
Lovely room, beautifully decorated, clean and with everything you need! We were very happy for our weekend stay!
Lees meerWhale n Daisy se terugvoer
So glad you enjoyed your stay, Helen. We enjoyed having you here!
Tyler A - Jan 2023
Algehele gradering
Much needed and well-deserved.
Whale n Daisy se terugvoer
Thank you Tyler! We are looking forward to your return visit.
Sammy A - Jan 2023
Algehele gradering
Jô, ek wou sommer daar gebly het. Baie rustig en lekker.
Whale n Daisy se terugvoer
Baie dankie!
Hoop julle pak ook weer die pad aan!
Elbre V - Des 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Shane J - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Whale n Daisy se terugvoer
Ons is bly julle het dit so positief beleef, Shane.
Colleen S - Nov 2022
Algehele gradering
Very comfortable and central area.
Michael S - Sep 2022
Algehele gradering
Quiet.
Willene R - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Whale n Daisy se terugvoer
Julle is enige tyd welkom om weer te kom, Willene. Hopelik is dit volgende keer snorkel weer.
David J - Sep 2022
Algehele gradering
Relaxing and enjoyable.
Lees meerWhale n Daisy se terugvoer
We aim to please, David.
It was lovely having you at Whale n Daisy. Best of luck with the decision making process.
Monika A - Aug 2022
Algehele gradering
Enjoyable.
Marius K - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Whale n Daisy se terugvoer
Dankie Marius!
Foden D - Jul 2022
Algehele gradering
The host was very friendly and accommodative.
Whale n Daisy se terugvoer
Thank you Foden. Glad you had a good stay.
Roelof B - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties! Absoluut waarde vir jou geld!
Whale n Daisy se terugvoer
Ons is bly julle het julle verblyf so positief ervaar. Groete
Evonne Jantjies J - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties, baie vrede in die plek. Die see-uitsig was die beste.
Whale n Daisy se terugvoer
Ek is baie jammer dat jy gevoel het ek het julle privaatheid geskend. Ek dink dit is standaard praktyk dat vullis verwyder word en die melk en ander bederfbare produkte aangevul word juis wanneer die gaste nie daar is nie sodat hulle nie gesteur word nie. So leer ek ook nou na amper 5 jaar iets nuuts...Dankie.
Ronald S - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely, clean, peaceful place with beautiful seaview.
Whale n Daisy se terugvoer
Glad you had such a relaxing time. "Local is lekker"
Johan P - Jun 2022
Algehele gradering
Gasvryheid en diens van hoogste gehalte. See-uitsig en opkomende son geniet.
Whale n Daisy se terugvoer
Dankbaar julle het dit so positief beleef.
Jozua J - Mei 2022
Algehele gradering
Die mooiste sonsopkoms oor die see vanuit jou bed gesien.
Whale n Daisy se terugvoer
Ja, ons sonsopkoms is spesiaal né. Lekker dat julle ons omgewing kom verken het en tuis gevoel het.
Philip V - Apr 2022
Algehele gradering
'n Wonderlike kuier ervaring.
Whale n Daisy se terugvoer
Baie dankie Philip. Ons is bly julle het lekker by ons gekuier.
Iwan R - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastic accommodation seasoned with unique West Coast style hospitality.
Lees meerWhale n Daisy se terugvoer
Thank you Iwan and Marna. We loved having you as guests too.
We are looking forward to your next visit during the flower season.
Lizanne J - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Whale n Daisy se terugvoer
Lizanne dit was lekker om sulke energieke, borrellende gaste te ontvang- selfs deur verdwaal en siekte heel!
Alle sukses en seën met julle groot planne.
Edwina P - Mrt 2022
Algehele gradering
Een van die beste kuiers ooit.
Whale n Daisy se terugvoer
Dankie Edwina! Ons sien julle graag weer!
Lucille M - Feb 2022
Algehele gradering
Our weekend was wonderful. St Helena Bay is a peaceful place.
Whale n Daisy se terugvoer
Thank you soon-to-be almost neighbour!☆
Dieter L - Feb 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Ashlene M - Feb 2022
Algehele gradering
Amazing.
Johan L - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier by Whale n Daisy.
Whale n Daisy se terugvoer
Dankie Johan!
Bly julle het die lang pad veilig afgelê.
Val H - Jan 2022
Algehele gradering
Perfect getaway.
Whale n Daisy se terugvoer
Thank you Val! Looking forward to welcoming you as neighbour's!
Jaston C - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik!
Whale n Daisy se terugvoer
BAIE dankie vir die mooi woorde. Dis lekker om te hoor ons gaste het lekker gekuier!
Ons sien uit na dasrdie volgende besoek.
David R - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese persoonlike diens.
Whale n Daisy se terugvoer
Dit was aangenaam om sulke gesellige gaste hier te hê oor die ou- en nuwejaar. Ons is bly julle het dit geniet.
Sterkte vir die nuwe skooljaar - dis 'n GROOT werk wat julle doen.
Charlotte L - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Whale n Daisy se terugvoer
Ons wag vir julle volgende besoek, Charlotte!
Lorinda V - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, goeie waarde vir geld.
Whale n Daisy se terugvoer
Dankie vir julle besoek, Lorinda. Julle was aangename, gesellige gaste. Dit was lekker om julle as gaste te ontvang.
Seënwense vorentoe .
Geanine G - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely superb host, clean, comfortable and safe accommodation, money’s worth.
Cynthia L - Nov 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik, wonderlike uitsig op die see.
Whale n Daisy se terugvoer
Dankie Cynthia.
Kom gerus weer .
Kokkie D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie goed ontvang.
Whale n Daisy se terugvoer
Julle twee is altyd welkom.
Annerine B - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties en lekker!
Whale n Daisy se terugvoer
Bly julle het die blaaskansie geniet Annerine!
Marie T - Jul 2021
Algehele gradering
Was heerlik.
Whale n Daisy se terugvoer
Marie dit is 'n voorreg om een van ons voorste linie werkers te kon ontvang. Julle in die gesondheidsberoep verdien al ons waardering en steun. Ons is bly as ons 'n klein bydrae kon lewer om die battery weer te kon help laai.
Baie sterkte vorentoe.
Charnelle V - Jun 2021
Algehele gradering
Amazing. Awesome. Wonderful.
Whale n Daisy se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, Charnelle. Ons is bly julle het dit so ervaar.
Jo-annette B - Apr 2021
Algehele gradering
Die tannie se gasvryheid het ons dadelik laat welkom voel. Sal beslis die plek vir enige persoon hoog aanbeveel.
Whale n Daisy se terugvoer
Dankie Jo-annette!
Jammer die vis wou nie saamspeel nie.
Kom probeer gerus weer! Dit was lekker om julle te ontvang.
Andre S - Apr 2021
Algehele gradering
Bo verwagting gewees.
Esmé T - Mrt 2021
Algehele gradering
A very affordable and relaxing stay.
Jacqueline W - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflike wegbreek.
Lees meerWhale n Daisy se terugvoer
Ons is bly julle het die verblyf hier geniet en dankie vir die goeie wense. Dis bietjie ver vir julle vir 'n naweek.
Ja, die kosmaak is maar 'n baie individuele ding. Ons het gaste wat gereeld vir 4 en 5 nagte kom kuier. Een het selfs verlede jaar vir 7 nagte gekom en toe hierdie jaar vir 12 nagte.
My advies is maar altyd, lees die beskrywing van die plasing deeglik en maak seker dit pas jou.
Sterkte vir jou op jou herstelpad. Mag dit met julle goed gaan.
Aidan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Peaceful.
Errol J - Jan 2021
Algehele gradering
Refreshing. Heerlik. Stil. Rustig
Whale n Daisy se terugvoer
Ons rustige oujaar en nuwejaar gaste!
Dit was goed om 2021 met julle as gaste in te gaan.
Mooi loop!
Patrick B - Nov 2020
Algehele gradering
Whale n Daisy was 'n wonderlike plek, die gasheer was van fantasties.
Whale n Daisy se terugvoer
Dit was vir ons lekker om julle hier te hê op 'n mylpaal in julle lewe.
Ons is dankbaar dat julle Whale n Daisy so positief beleef het en lekker gebly het.
Groete
Eva G - Nov 2020
Algehele gradering
Absolutely incredible, wonderful service, excellent stay.
Whale n Daisy se terugvoer
Thank you for choosing Whale n Daisy for your special weekend.
Glad you enjoyed your stay.
Carola S - Nov 2020
Algehele gradering
Absolutely blissful.
Whale n Daisy se terugvoer
Thank you for the kind words, Carola!
It is rewarding to host such appreciative guests.☘️
Adel V - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Whale n Daisy se terugvoer
Adel ons dien uit daarna om julle te ontvang - en dalk eersdaags as St Helenabaaiers!
Michael P - Okt 2020
Algehele gradering
Absolutely a pleasant escape
Whale n Daisy se terugvoer
Thank you for coming. We are happy that you enjoyed your stay. Looking forward to the return visit!
Gerda E - Okt 2020
Algehele gradering
'n Ware rustige wegbreek met 'n view wat jou kan besig hou en laat ontspan.
Andries M - Sep 2020
Algehele gradering
Alles was pragtig en skoon.
Fabiola L - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderlik, wonderlik, wonderlik - Whale n Daisy sien ons beslis weer!
Whale n Daisy se terugvoer
Dankie Fabiola. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Bertie S - Jan 2020
Algehele gradering
Good, friendly and fit for purpose.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed, vriendelik, geskik vir ons doel.
Die gasheer het my regtig laat welkom voel. Dit was verbasend dat ek plek in die toesluitmotorhuis aangebied is vir my kar. Alles wat net in plek (en baie ruim).
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Whale n Daisy se terugvoer
Bertie it is wonderful when our guests feel at home. What more can we ask for!
Best of luck to you and your family
Joey V - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties, gerieflik.
Whale n Daisy se terugvoer
Baie dankie, Joey. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Edwin S - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Whale n Daisy se terugvoer
Baie dankie julle twee! Dit was lekker om julle te ontvang.
Geniet die res van julle vakansie. Ons is jaloers.
Johan S - Nov 2019
Algehele gradering
Peace and tranquillity is an understatement.
Whale n Daisy se terugvoer
Ons is bly julle het dit so ervaar Johan. Hoop julle kry kans om bietjie langer weg te breek!
Wendy S - Nov 2019
Algehele gradering
Jammer dit was net een aand.
Whale n Daisy se terugvoer
Julle ken nou die pad! Kom gerus weer en kom ontspan bietjie saam
Eddie R - Okt 2019
Algehele gradering
Kwaliteit, rustigheid.
Sharon D - Sep 2019
Algehele gradering
Die see-uitsig is pragtig.
Whale n Daisy se terugvoer
Dankie Sharon,
Bly julle het die kort verblyf geniet.
Kom gerus weer!
Magrieta R - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek - netjies en baie mooi uitsig.
Whale n Daisy se terugvoer
Dankie Magrieta en Magreta!
Dit was lekker om julle hier te hê. Julle is baie welkom om weer te kom.
Groete
Lucette P - Sep 2019
Algehele gradering
Die foto op die webtuiste is beslis hoe dit lyk!
Whale n Daisy se terugvoer
Baie dankie Lucette, dis so lekker om tevrede gaste te hê. Kom gerus weer.
Dirk G - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties aangename mense.
Whale n Daisy se terugvoer
Ons is bly julle het dit geniet en vertrou julle sal jul perfekte plekkie op die Weskus kry.
Jan D - Jun 2019
Algehele gradering
Friendly reception, wonderful view, thank you.
Whale n Daisy se terugvoer
Baie stetkte met julle groot besluite. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Melvena V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies met heerlike onverwagse ekstras!
Norman D - Apr 2019
Algehele gradering
One of the better holiday accommodations.
Whale n Daisy se terugvoer
Thank you Norman! Glad you enjoyed it...and we're working on the WiFi! 🙂
Antoinette L - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Whale n Daisy se terugvoer
Dankie Antoinette! Ons is bly julle kon lekker ontspan.
Poppy B - Mrt 2019
Algehele gradering
Incredible host who made our trip!
Whale n Daisy se terugvoer
Thank you, Poppy, It was lovely having you to stay. Enjoy the rest of your wonderful trip
Ilana S - Mrt 2019
Algehele gradering
Werklik 'n tuiste! Baie meer as wat jy verwag.
Lees meerWhale n Daisy se terugvoer
Baie dankie Ilana, dit laat mens lekker voel om te hoor jou gaste het hul kuier geniet en tuis gevoel. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en sterkte met jou groot planne!
Linde V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangename ondervinding.
Whale n Daisy se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Ons sien uit na die beloofde lang kuier.
Mooi loop
Amore V - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Whale n Daisy se terugvoer
Dankie vir julle blitsbesoekie, Amore.
Janap D - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Lees meerWhale n Daisy se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Janap!
Ons is SO bly dat julle Whale n Daisy en ons omgewing so positief ervaar het.
Ina V - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelike, netjiese verblyf met 'n bederf.
Whale n Daisy se terugvoer
Bly julle is veilig tuis na julle lekker familie, naweek en bly julle het lekker gebly.
Juani V - Feb 2019
Algehele gradering
Fantastiese blyplek om heerlik uit te rus.
Lees meerWhale n Daisy se terugvoer
Juani, dis baie lekker om gaste uit die streek te kry. Ons is bly julle het lekker gebly en goed gerus.
Abel S - Jan 2019
Algehele gradering
Marianne is 'n gasvrou duisend!
Whale n Daisy se terugvoer
Beste Abel,
Dit sal lekker wees om julle weer te ontvang. Ek is bly julle het dit so positief ervaar.
Groete,
Whale n Daisy
Diana P - Jan 2019
Algehele gradering
Friendly, clean and fabulous comfortable sleep, outstanding warm welcome.
Whale n Daisy se terugvoer
Dear Tony,
It was lovely having you here. I still hope you can come back for a longer stay for proper rest and recharging of the soul!
Stay well,
Whale n Daisy
Jan D - Jan 2019
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Whale n Daisy se terugvoer
Julle is altyd welkom!
Chris V - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Amy C - Nov 2018
Algehele gradering
Such a kind greeting and friendly service!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike ontvangs en diens!
Het tuis gevoel. Daar was als wat mens benodig vir 'n oorslaap!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Whale n Daisy se terugvoer
Thank you for your positive response Amy! Glad you enjoyed your stay.
Leandre M - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld met 'n baie vriendelike mense.
Whale n Daisy se terugvoer
Bly ons kon uithelp Leandre, ons is bly julle het lekker gebly.
Magda R - Okt 2018
Algehele gradering
Absolutely fantastic with the best hospitality.
Whale n Daisy se terugvoer
Dankie Magda. Ons is bly julle het lekker gebly veral omdat dit 'n langer verblyf was.
Lorita G - Okt 2018
Algehele gradering
Stunning.
Whale n Daisy se terugvoer
Dankie Lorita,
Dis lekker om sulke positiewe terugvoer oor julle verblyf hier en ons Weskusdorp te kry.
Piet V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Michael H - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderful, relaxed West Coast stay.
Whale n Daisy se terugvoer
Glad you enjoyed it, Michael!
Johann H - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Whale n Daisy se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom wanneer julle weer 'n blaaskansie nodig het.
Andrew S - Sep 2018
Algehele gradering
A great place for a couple of days getaway.
Lees meerWhale n Daisy se terugvoer
Thank you for the positive feedback, Andrew. It was a pleasure receiving you at Whale n Daisy. We are so glad you had a good time.
Dr. Trunette (phd) J - Aug 2018
Algehele gradering
Alles was uitstekend, die gasheer en gasvrou gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel!
Whale n Daisy se terugvoer
Dankie Dr J.
Hoop ons sien julle gou weer
Tessa K - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker ontspan, vriendelike mense, mooi uitsig en heerlike bederfies. Sal dit aanbeveel.
Whale n Daisy se terugvoer
Dankie vir die advies Tessa. Ons gaan beslis daaraan aandag gee veral vir mense wat langer tydperke bly soos in julle geval.
Kom gerus weer en sterkte met julle groot projek hier.
Groete
Danie V - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig om die son te sien gaan en opkom.
Whale n Daisy se terugvoer
Ons is bly julle het Whale n Daisy geniet. Julle is enige tyd weer welkom.
Mareli D - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf vir twee persone.
Whale n Daisy se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Mareli! Dis jammer dat die weer nie saamgespeel het nie, maar die reën wat julle saamgebring het, was so welkom. Kom gerus weer wanneer die son skyn. Ons verwag mooi blomme van einde Julie af.
Tania W - Mei 2018
Algehele gradering
Fabulous room, fantastic view and lovely owners.
Lees meerWhale n Daisy se terugvoer
Thank you for your positive feedback, Tania. We enjoyed having you at Whale n Daisy and we're glad you enjoyed your stay. You are welcome back anytime.
Best of luck with your exciting local project..
Bernard L - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was lekker rustig, die regte ligging om die rus en vrede van die natuur, veral die see te geniet. Het dit baie geniet!
Whale n Daisy se terugvoer
Baie dankie. Julle was aangename gaste.
Charmaine V - Apr 2018
Algehele gradering
Lieflike plekkie met hartsmense.
Whale n Daisy se terugvoer
Ons is so bly julle het dit geniet. Julle was ook 5-ster gaste.
Andre V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Whale n Daisy se terugvoer
Beste André,
Dit was aangenaam om julle te ontvang, ons is bly julle het lekker gekuier. Kom kuier gerus weer!
Irene P - Mrt 2018
Algehele gradering
Interessant.
Whale n Daisy se terugvoer
Ons is so jammer dat julle nie na die eerste aand vir ons genoem het dat julle nie lekker slaap op die matras nie.
Ons het 'n alternatief wat ons met graagte vir julle op die bed sou gesit het. So kon ons vir julle twee slegslaap-nagte gespaar het.
Ons verstaan dat dit vir gaste lastig moet wees om te vra dat die garagedeur vir hulle oop- en toegemaak moet word. Daarom is ons besig om met die sekuriteitsfirma te praat oor 'n addisionele afstandbeheer wat ons tot hulle beskikking kan stel sodat almal gemoedsrus oor veiligheid kan he en rustig kan slaap.
Baie dankie vir die leemtes wat julle onder ons aandag gebring het. Dit dra daartoe by dat toekomstige gaste lekkerder kan bly
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bella Vanti-laan 50, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap