Whale Watch Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuinstraat 1A, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 570 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Whale Watch Accommodation is in De Kelders, Gansbaai geleë en bied gehalteverblyf aan ‘n gesin of ‘n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurant, doendinge en verskillende besienswaardighede.
Die huis is ideaal vir 4 gaste, maar kan tot 6 gaste op ‘n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer op die eerste verdieping het ’n dubbelbed en see-uitsigte. Die derde slaapkamer is op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens. Die badkamers het ’n stort, toilet en wasbak. Let asb. dat die eerste verdieping via trappe bereik word. Die tweede slaapkamer is op die grondverdieping en het 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede badkamer op die grondverdieping met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof en oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek, asook ’n TV met DStv en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Verder is daar 'n kuier-area in die agterplaas met braaigeriewe.
Veilige parkeerplek is in ’n toesluitmotorhuis met ’n ingang tot in die huis. Daar is genoeg parkeerplek voor die motorhuis teen ’n addisionele voertuig.
Die huis is baie naby Stanford Cove, die De Kelders-swemstrand, asook visvang- en walvis-uitkykpunte.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Tuinstraat 1A, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale Watch Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuinstraat 1A, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang