LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Whaler's Point | LekkeSlaap
+55

Whaler's Point

17 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Whaler's Point
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mitch W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitch W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Wat 'n ervaring om in hierdie lieflike juweel tuis te kon gaan. Sharon en haar kollegas se diens was besonders. Die kamer was pragtig, die diens onverbeterlik en die voorafgereelde driegangmaaltyd was uit die boonste rakke. Sal beslis weer hier draai. Uitsonderlike juweel.

Deon N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige bederf by die see.

Whaler's Point het 'n pragtige en onbelemmerde see- en berg-uitsig. Dit het alles wat jy in 'n gastehuis sal verwag en meer. Die kamer is versier met Suid-Kaapse elemente en was baie netjies. Die ontbyt was volledig en smaaklik. Ons is hartlik en gasvry ontvang. Een fout aan my kant was dat ons net een nag oorgeslaap het; moenie my fout herhaal nie!

Morne H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Whaler's Point is 'n juweel. Jy kry baie meer waarde vir geld as dit waarvoor jy betaal. Die fokus op die fynste detail maak die plek 'n wenner. Hier is ook geen gebrek aan ruimte nie en ontbyt word op jou balkon bedien met 'n uitsig oor die see. Sharon en Alva is professioneel en vriendelik en het uitgebreide kennis van restaurante en aktiwiteite in die omgewing.

Frik B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Frik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en ligging.

Baie mooi en skoon. Uitstekende ligging en behulpsaamheid. Ons is regtig bederf en sal terugkeer.

Rudy K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik besonders.

Dit is 'n stukkie hemel op aarde waar ons soos koninklikes behandel was. Die natuur is asemrowend mooi en dit is 'n plek waar jy net wil hê tyd moet stil staan. Die gashere sal alles moontlik doen om jou verblyf 'n onvergeetlikke ervaring te maak.

Nadia G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Wat ‘n wonderlike ervaring. Met die aankomslag is ons vriendelik verwelkom. Die kamers is baie smaakvol versier en alles is duursaam. Wat ’n uitsig! Die kamer het ’n stoepie met die mooiste uitsig oor die see. Die ontbyt was smaaklik, en die eienaar het regtig baie moeite gedoen. Ons het albei gesê dat dit min mense is wat ’n ontbyt kan laat mooi lyk op n bord, maar hulle het 110% dit reggekry vir aanbieding! Ons kom vir seker weer terug!

Bets S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan nie anders as om vir hulle volpunte te gee vir ons besoek nie.

Hulle het ons op die hande gedra en hulle aandag en detail was uitstekend. Ek kan nie wag om weer te gaan nie en sal dit vir almal aanbeveel.

Heidi O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke! As mens 6 sterre sou kon gee!

Dis 'n pragtige B&B met 'n uitsonderlike, vrolike span in Sharon en Alva. Ons sal graag weer wil kom.

Whaler's Point's terugvoer

Beste Heidi,

Baie dankie vir julle wonderlike resensie. Dit was lekker om julle by Whaler's Point te ontvang. Ons sal julle met graagte weer hier ontvang.

Groete
Sharon en Alva

Whaler's Point
Willem V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Phenomenal service.

We chose a small room, but it was jam packed with value. Welcome drink, and welcome cheese platter, proper coffee in the morning in your room and a breakfast to die for, served on a balcony with a view of the sea. We had a lovely time staying at Whaler's Point and Sharon, the owner, was simply delightful and knows what she is doing. Everything was personalised and amazing attention to detail and client needs. If you want to be pampered, come here!

Martha K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Martha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Huis weg van die huis.

Vriendelik, netjies, skoon, heerlike ontbyt, fantastiese uitsig by die see, wonderlike staproetes, naby hawe met restaurant en oulike winkeltjies.

Jaco T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat verwag en dan nog meer.

'n Wonderlike ervaring. Whalers's Point het regtig alle verwagtinge oortref. Die diens, personeel en die fasiliteit is uitsonderlik. Hulle aandag aan detail sal jou stom laat. Whaler's Point se eienaar en personeel het absoluut 'n passie vir dit wat hulle doen.

Koos R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Sharon an Alva het ons met ope arms ontvang en heel tuis laat voel. Die uitsig is pragtig en die slaapkamers baie netjies. Ontbyt was 'n feesmaal en word bedien in 'n lieflike eetkamer. Ons sal beslis weer soontoe gaan en dit ook aanbeveel vir ieder en elk.

Whaler's Point's terugvoer

Beste mnr Redelinghuys,

Baie dankie dat u die tyd neem om 'n resensie te skryf. Dit was wonderlik om u te ontvang en ons hoop ons sien u gou weer.

Sharon

Whaler's Point
Amanda V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ons het on tydjie daar vreeslik geniet. Ons was so bederf en het heerlik gerus. Sal beslis terug wees.

Whaler's Point's terugvoer

Beste Amanda,

Baie dankie dat u die tyd neem om vir ons 'n resensie te laat Julle was wonderlike gaste en dit was baie lekker vir ons om julle te bederf. Sien uit na julle volgende kuier.

Sharon

Whaler's Point
Alta V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Wonderlike gasvrou, baie ekstras om jou spesiaal te laat voel, die beste ontbyt, selfs 'n afskeidsgeskenkie.

Whaler's Point's terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende terugvoering.
Whaler's Point Span

Whaler's Point
Eugene T - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super plek.

Hier was verwagtings ver oortref, lieflike, luuks ten volle toegeruste blyplek. Hier word die ekstra myl geloop met diens. Hier sal ek beslis weer en vir langer wil bly.

Johan F - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twee dae in die paradys.

'n Wonderlikke twee dae by die see met die berge in die agtergrond. Wat meer wil 'n mens hê.

Chris D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ooit!

5-ster waarde vir 'n baie redelike prys. Baie baie goeie diens en die plek is pragtig voorberei, regtig die beste waarde vir geld wat ons ooit ervaar het. Jy kry baie meer as wat jy verwag. Ons is mal oor die plek en gaan vir seker weer soontoe.

Whaler's Point's terugvoer

Beste Mnr Delport

Baie, baie dankie vir die positiewe terugvoering rakende Whaler's Point. Dit word opreg waardeer. Ek dra dit so oor aan ons span. Vriendelike groete, Sharon

Whaler's Point
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vos-straat 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2M2Q1M2U1LWNiZjYtNGExNC05ZjBmLTA0NjlmY2Y2MGRhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 36 De Vos Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.344299 19.008063
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!