De Kelders Akkommodasie by Whalescape | LekkeSlaap
+10

Whalescape

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid A106, Whale Cove, Hoek van Guthrie- en Cliff-straat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Whalescape is 'n drieslaapkamerwoonstel in die Whale Cover sekuriteitskompleks op De Kelders se strandfront in Gansbaai. Die eenheid se balkon bied 'n asemrowende 180º-uitsig oor die see.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en deel die badkamer met die derde slaapkamer wat 2 enkelbeddens het. Daar is 'n aparte gastetoilet vir hierdie 2 slaapkamers. Die kombuis is volledig toegerus en is oopplan met die sitarea. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Hierdie area lei ook deur skuifdeure na die 20 m²-balkon met 'n gasbraai en 'n beeldskone uitsig oor die see.

De Kelders is 160 km van Kaapstad, 40 km van Hermanus en 15 km van Stanford af en bied verskeie plaaslike besienswaardighede, restaurante en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Whalescape sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Whalescape
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Eenheid A106, Whale Cove, Hoek van Guthrie- en Cliff-straat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whalescape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid A106, Whale Cove, Hoek van Guthrie- en Cliff-straat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4ZDIwZmRiLTA5MTgtNGFlZi04MDE4LWU5ZjYzN2ZiZTJlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 5 Unit A106, Whale Cove Corner of Guthrie and Cliff Streets 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.555001254183 19.364909380674
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za