Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whalescape

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 94 resensies vir Whalescape
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ingrid O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek skree kom weer.

Fantastiese uitsig. Baie goed ingerig. Het selfs dolfyne vanaf die balkon gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacob K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was the best accommodation we have stayed in.

We enjoyed the view over the sea. The facility (kitchenette, gas braai on stoep, etc.) offered much more than we expected.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Milan Schnackenberg - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Milan Schnackenberg

Great view, missing a braai.

Very good stay, will consider it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V
Saam met vriende

Heerlike, groot kuierbalkon met lieflike see-uitsigte en pragtige sonsondergange.

Onverbeterlike see-uitsigte en ons het nog heelwat walvis-kapperjolle vanaf die balkon dopgehou, al was dit Novembermaand. Goed toegeruste woonstel, maar ketel was verroes, wat dadelik vervang is toe ons gekla het, en 'n bolaken vir 'n enkelbed is ook voorsien. Die kombuiskaste (onder) en kas in die spaarkamer waarin die geiser is, was nie skoon en netjies nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sern K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sern K
Saam met vriende

Stunning location.

We loved our stay at Whalescape - excellent location and especially the beautiful view of the whales from the balcony. Felt very welcomed by the owner and hostess who greeted us. Will definitely return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert. S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert. S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view and location.

Beautiful, unfortunately the place was filthy. There was dust, grime, and cobwebs, which created a breeding ground for all sorts of bugs. We sent the owner pictures of the dirt and all the bites we received.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerentia D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia D
Enkelreisiger

Alles was 100%.

Netjies en skoon. Fantastiese uitsig en baie walvisse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursule D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursule D
Gesin met tieners

Gerieflik. Mooi uitsig. Walvisgekyk van balkon af.

Dit was 'n wonderlike ervaring. De Kelders is pragtig. Gansbaai is naby genoeg vir winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G
Saam met vriende

Beste uitsig in Gansbaai.

Kan dit definitief aanbeveel vir walviskyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sohn S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sohn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, goed ingerig met alle benodighede.

Baie lekker gebly, goed ingerig met alle benodighede, baie mooi uitsig, het walvisse die heeldag gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Uitsig was fantasties en baie staproetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berdine P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Berdine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Fantastiese uitsig, heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie R

Fantasties!

Die eenheid is pragtig met 'n ongelooflike mooi uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Sou langer wou bly!

Pragtige uitsig, goed geleë, stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrystal W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystal W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely view.

It was a lovely, warm and nice 3-bedroom flat. Would rather go again in the summer, child-friendly and comfy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful weekend in paradise.

Everything about Whalescape was perfect. The flat was very well equipped with absolutely everything we needed. A view to die for and we absolutely loved spending time relaxing on the balcony enjoying the view. Jan was fabulous and gave us so much valuable information with regard to Gansbaai and the hiking trails. John was also very accommodating, thank you. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie Z - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie Z
Saam met vriende

Dit was kos vir my siel om op die balkon te sit.

Perfekte area om van daar af die omliggende plekke te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had two lovely days in Gansbaai and enjoyed the view of the Whalscape tremoundously.

It is spacious and the enclosed stoep is fantastic. Most of the time we were on the stoep watching the sea and having our meals there. We could easily accomodate friends there and the six seater dining table was a added bonus. The WIFI work perfectly and the DSTV was welcome. The only suggestion that we make is to have a larger microwave on the countertop. The very small microwave is out of reach and no normal eating plate could fit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, amazing view.

A very beautiful, world-class view from the apartment. To be in bed and watch the stars is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig. Voel of jy op die see bly.

Die plek is goed uitgelê en goed toegerus. Die uitsig is asemrowend en dit was heerlik om daar te bly. Die enigste negatiewe punt was die bed in die hoofslaapkamer. Dis nog 'n ou bed wat baie hop as die persoon langs jou omdraai, so dit was vir ons 'n aanpassing. Die res van die geriewe was alles wonderlik. Daar was ook WiFi, wat ons nie verwag het nie. Ons het die verblyf baie geniet en sal mense beslis aanraai om te gaan. Die foto's is baie getrou aan wat mens kan verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John W
Saam met vriende

Wonderful location, 180 degree sea views.

Highly recommended, well appointed, easy living.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lori J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lori J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking views, amazing location!

Place was very neat and tidy! Will definitely be returning again soon! Host Tannie Corrie was absolutely delightful and very accommodating!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vitamiene see.

Absolute wonderlike plek, alles wat jy nodig het. Goeie staproetes en pragtige uitsig oor die see. Onthou jou verkyker om die walvisse te besigtig. Was omtrent 'n fees. Sal definitief weer gaan. Dankie tannie Corrie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth L

Beautiful views, stunning location.

The view and proximity to the sea is breathtakingly beautiful. Lots of beautiful walks to do. Quiet place to stay and have to drive to Gansbaai for shopping, which is only a few minute's drive. Lovely place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views at De Kelders.

The apartment has a spectacular view over the ocean. Safe parking at the back (not locked). Low noise. The bed was not the most comfortable and some items need a bit more cleaning (stains on towel, fan needs deep cleaning, some dirty cutlery, etc.). Can be very hot during loadshedding when the fan is off. The extra bedrooms will work well for a family with kids. The location is great and safe with ample walking and jogging paths next to the ocean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Gesin met tieners

Alles wat jy wil hê met die mooiste uitsig.

Ons het heerlik gebly. Die woonstel het alles wat jy nodig het, is geleë op 'n plek wat geskik is vir lekker stap en jy het die wonderlikste uitsig van die patio af. Ons het elke aand tot laat gesit en die sonsondergang geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Gesin met klein kinders

Baie rustig met 'n uitkyk soos min.

Die huisie in perfek gewees vir ons gin van 4. Reg bo die grotte van De Kelders met 'n uitsig soos min. Daar is al die goed wat mens nodig het, en die dorppie was verbasend stil vir oor 'n Desember. Die plekkie sal mens dink is klein maar die baie goed uitgelê en voel groot. Die gasbraai (geen houtbraai) het goed te hande gekom tydens loadshedding, kon koffie en kos maak, geen probleem. Die plekkie sal ons weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B
Gesin met klein kinders

Lieflike plekkie met die mooiste uitsig!

Sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties. Ons het gegaan om walvisse te sien en het sommer baie gesien. Puik uitsig.

'n Mens ken nie die area nie. Sou net veiliger gevoel het as die voertuie agter 'n hek was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik met drie dae se walviskyk reg voor jou deur.

Baie ruim en netjiese eenheid met 'n uitsig oor die see wat net van gedroom kan word. Wanneer die kalwende walviskoeie net 'n klipgooi van jou stoep af is kan jy nie kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E
Gesin met tieners

Wat 'n wonderlike paar dae by Walescape!

Pragtige ligging, netjies, alles wat jy benodig! Goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ligging vir 'n rustige wegbreek.

Mooi uitsig waar mens rustig kan verkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G
Saam met vriende

Pragtige uitsig en rustige omgewing.

Sal bo-lakens op beddens waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carol A
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect location for a getaway.

This place is breathtakingly beautiful. The view of the ocean was magnificent in every way. On arrival, we met with Corrie who was kind, warm and welcoming. Standing on the balcony felt like I was standing on a resort balcony in Zanzibar. It is well located for walking and exploring the surrounding nature. The place itself was clean, well-stocked with kitchen supplies. The car park area is not secured, so any person is able to access the premises. We will definitely be back for another get away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leana M

Baie lekker gekuier.

Beveel die plek aan. Dit was heerlik. Buiten beide wasbak proppe wat nie gewerk het nie, was dit baie baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustige naweek gehad.

Dankie vir Tanie Corrie se vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier, maar woonstel was baie warm al was vensters en deure oop. Sal 'n aircon aanbeveel vir die somer.

See uitsig is pragtig. Die kompleks is baie stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-maré C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-maré C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as genoeg.

Heerlike ruim verblyf met asemrowende uitsig. Ons kom beslis weer. Hier kan jy lekker ontspan met 'n koppie koffie of 'n glasie wyn. Aircon sal welkom wees aangesien die woonstel baie warm kan raak. Verder het ons heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rocco D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rocco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker naweek langs die see met 'n pragtige uitsig.

Ons was mooi ontvang en het die naweek geniet en was die perfekte plek om te rus. Daar is ongelukkige nie WiFi nie, maar anders as dit is daar geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anecke V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anecke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspan in gemaklike skoon plek met beste uitsig ooit.

Als wat 'n vakansieplek behoort te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lenie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luilekker en rustig.

Fantastiese ligging. Skoon en netjies. Het walvisse gesien verby swem - absoluut wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik by die see.

Fantastiese verblyf met 'n fantastiese uitsig. Die woonstel is gerieflik, netjies en skoon. Was al voorheen daar en sal weer gaan. Walvisse was min, maar ons het darm gesien. Altyd die ver pad werd. Baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Dis nou kuier op die see.

Definitief waarde vir jou geld. Dis ruim en dis lekker, mooi, skoon en alles wat mens wil hê as jy met vakansie is. Whalescape sal my binnekort weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies soos op foto's, asemberowende uitsig.

Was bietjie verwarrend met aankoms. eienaar het vergeet om agent wat oopsluit se nr vir ons te stuur en toe ek die nr kontak wat deur die webtuiste aanbeveel was, het niemand geweet waarvan ek praat nie. Na die 3de oproep het ek gevra is daar nie iemand anders met wie ek kan praat nie toe kom ek by eienaar uit. Wat wel verskoning gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf met pragtige uitsig.

Baie netjiese woonstel met als wat nodig is. Ons het so lekker op die toe balkon gesit en die see bewonder. Ons was ook gelukkig om 2 walvisse te sien. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alma C

Rustig en gemaklik met pragtige uitsig. Sal beslis aanbeveel.

Heerlik gekuier. Paar goedjies het gepla. Gasbraaier het slegs gasplaat en 1 pyp gewerk ander 3 wou nie werk. Weet nie of gas dalk min was en of die braai stukkend was nie. Tydens bespreking aan die begin genoem ons is 4 mense en met bespreking en bevestiging wys dit net 2 mense, wat veroorsaak het dat ons ekstra geld moes betaal vir 2 ekstra persone omdat die app nie die inligting korrek weergegee het nie. Dame het genoem iemand vanaf Upington het ook vroeër dieselfde probleem gehad en moes hulle ook ekstra fondse uitgee. Dis net ongemaklik as jy sekere bedrag geld kan uitgee en dan by aankoms ekstra gelde moet betaal. Nogtans het ons heerlik gekuier, gaan stap en rondgery en verken. As 4 vrouens het ons baie veilig gevoel en was als mooi skoon en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic accommodation and view.

Very homely with accommodation excellently prepared.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rousseau V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rousseau V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik plek op die see.

Shark cage diving saam met White Shark Projects is 'n moet. Dit is 'n ongelooflike ervaring en die mense daar is ook great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H
Saam met vriende

Ongelooflike wegbreek naweek.

Ons naweek was ongelooflik. See is letterlik net oor die pad. Het walvisse gesien wat alles net soveel meer spesiaal gemaak het. Sal Whalescape enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jillian B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money in stunning location.

The apartment looks over the ocean and the view and the sunsets are magnificent. De Kelders is the nicest place to be in the Gansbaai area. The flat is a family holiday home so it is very well equipped and the linen is good. Overall very comfortable and great value for money. We were met on time at the apartment by the agent but she did not spend any time showing us around the flat. We battled to work out the folding doors and blinds. She could have saved us time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Whalescape het ons wildste verwagtinge oortref.

Ongelooflike uitsig. Het baie lekker gekuier. Alles wat mens nodig het is binne die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wonderlike plek, ongelooflike uitsig oor see en so gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantasties, uitsig oor see. Uitleg van woonstel pas uitstekend. Hoofslaapkamer kyk uit op die see en jy hoor see heel nag. Glasvensters op balkon is 'n wenner saam met bankkie om na see te kyk. Spesiale dankie aan Corrie en haar man. Ons het 'n wonderlike 10 dae vakansie gehad. Kan die plek hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie F
Enkelreisiger

Absolute heaven and good for the soul!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S
Saam met vriende

Hierdie vakansie woonstel is wow, ons sal verseker weer hier bespreek. Dit het 'n pragtige uitsig en 'n huislike atmosfeer.

Hierdie woonstel is baie gerieflik en De Kelders is lekker sentraal geleë om die omgewing te verken. Ons het regtig baie lekker gebly en sal enige tyd weer daar wil bly en die plek aanbeveel by familie en vriende. Dit is jammer ons kan nie halwe punte gee nie. Wat betref kliëntediens wil ek graag versoek dat die huurders van die eenheid in kennis gestel word van die permanente inwoners wat onder hierdie woonstel bly se gekla oor elke geluid, selfs dat ons te hard loop en dan sal dit gaaf wees om die loadshedding-skedule of -tye per SMS te ontvang. Netheid - sal ek 4.5 wou gee. Ek wil voorstel dat aangesien daar nie skoonmaakdienste, wat ek verkies, is nie, skoonmaakmiddels vir die braai, bad en toilette deel vorm van die res van die skoonmaaktoerusting. Dis produkte waarmee niemand wil reis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam, rustige atmosfeer.

Eienaar was vriendelik en baie behulpsaam. Die Huis was baie goed equipped. Met 'n pragtige uitsig oor die see. Sou net graag wou hê daar moet 'n strand wees om op te gaan loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek vir walviskyk.

Vriendelike ontvangs, beste see-uitsig en walvis kyk ervaring. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location with a wonderful view.

View is fantastic. Comfortable and well equipped and easy to find. Plenty of parking. Security is good. This is the second time we have stayed here. Only thing is it needs WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna L
Gesin met tieners

Die uitsig is alles.

Ruim en kan nie vir 'n beter uitsig vra nie. Uitstekende diens van die gasvrou wat vir ons moes oopsluit. Beddens in gastekamers bietjie hard en wind laat deure ratel, maar niks wat 'n lappie in die deur nie kon regmaak nie. WiFi vir die tieners sal gaaf wees. Sal egter die plek enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig pragtig.

Die woonstel is baie gemaklik, lieflike see-uitsig gewees. Daar was verskeie konfrontasies met die buurman onder die woonstel omrede ek voel ons het wel betaal vir die woonstel en ons is almal volwassenes is en hy baie kinderagtig opgetree het. So behalwe vir dié onsmaaklikheid was dit andersins 'n gemaklike woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise M
Saam met vriende

Awesome.

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Die uitsig is ongelooflik mooi. Alles is daar wat jy nodig het. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a view! The enclosed balcony, location and abundance of whales made for a perfect holiday.

Beautiful apartment with outstanding views. The whales were amazing, as were the sunsets. Would certainly recommend De Kelders as a destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Kon rustig met 'n koppie koffie op die stoep sit en walvisse kyk soggens. Fantastiese uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Gesin met klein kinders

'n Wegbreek wat vir jou een van die beste uitsigte verskaf, met 'n extra dosis van rustigheid en natuurskoon.

As 'n familie het ons die verblyf terdeë geniet. Die woonstel is ruim en het een van die mooiste uitsigte in die omgewing. Ons was gelukkig om elke oggend gegroet te word deur 'n familie dolfyne wat verbygeswem het, sowel as 'n groot aantal walvisse wat 'n bietjie in die baai kom rus het. Die beste aanduiding van hoe lekker ons gekuier het, was toe die traantjies gerol het van my broer se dogtertjie toe hulle die Sondag vertrek het terug huis toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Mooi uitsig, baie netjies, definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat R
Saam met vriende

Outstanding views.

All the above statements remain 5 but a little disappointed in the equipment in the kitchen. No bread knife, no paper towels etc. It would also have been great to have easy chairs on the balcony to relax and just look at that amazing view. The balcony glass windows were fantastic. Thanks for a great long weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariëtte T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best place ever!

So close to the sea, nowhere else you can relax like here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika C

Gerieflike en netjiese verblyf met 'n ongelooflike uitsig. Hoop ek kan eendag in walvisseisoen weer besoek.

Die agent was baie behulpsaam en vriendelik. Al probleem wat ons gehad het was dat die gasbraaier op die stoep slegs een brander gehad het wat werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie S
Saam met vriende

Apartment and view was nice, but the person we dealt with made us feel very unwelcome.

I would recommend whalescape anytime to anyone. The apartment and the view is breathtaking. Nice for a relaxing get away. However, the person I collected the key from was not friendly and made us feel very unwelcome. She phoned every morning early, first to complain about a bathroom light that was burning through the night and then the next morning to remind us to be out by 10. Believe it or not but on the dot 10 o'clock she was there with her cleaning crew to collect the keys. I don't have a problem with the rules but her tone of voice made us feel like we were her children. Not to mention there are no braai facilities at the apartment, except for a gas braai with no gas. We had to "braai" our meat in the oven. Will consider visiting again when Leona is replaced by a person that can interact with all races and someone with more customer service experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Pragtige, netjiese, ruim verblyf met asemrowende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was regtig uitstekend!

Netjiese, goed toegeruste woonstel met wonderlike see-uitsig. Die groot stoep het vensterpanele wat kan oop en toe maak met deursienbare blinders om die middagson uit te hou. Walvisse kom naby genoeg aan die kant om sommer van die stoep af mooi foto's te kan neem en te kan hoor hoe bulk hulle. Ons gaan beslis in die toekoms weer van die woonstel gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home from home.

Die woonstel is ruim, baie netjies, die uitsig oor die see onbeperk, dit stil, weg van die geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en uit die stadsgewoel - wat meer kan 'n mens vra!

Uitstekende ligging met uitsig oor die see en pragtige sonsondergange. Op die koop toe nog heelwat walvisse gesien! Netjiese verblyfplek wat alles bied. Badkamer by hoofslaapkamer bietjie klein en toegang tot stort kan 'n probleem vir groter persone wees. Dus sal stort-fasiliteite in 2de badkamer 'n aanbeveling wees. Hou baie van die balkon met glas - jammer die 2de glasdeur kon nie oopmaak nie. Kon dus nie die see-klanke hoor nie. Die bank op stoep is 'n lekker plekkie om te ontspan met 'n boek in die hand of net uitstaar oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-mari V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mari V
Gesin met klein kinders

Beeldskone uitsig!

Ons het elke oomblik van ons verblyf geniet! Dit was een van die mooiste uitsigte en woonstel was goed ingerig en kindervriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynnzelle B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnzelle B
Gesin met klein kinders

Amazing.

Alles was perfek, van die ligging tot die diens en algehele netheid. Die plek is toegerus met alles en nog meer. Die ligging is asemrowend. Ons het ook 2 walvisse gesien buite seisoen. Ons sal beslis weer by Whalescape bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominic M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dominic M
Gesin met klein kinders

Spectacular view and a spacious apartment.

The apartment was clean, spacious, comfortable and has a spectacular view from the terrace that grows on you more and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Wonderlike ligging en heerlike verblyf.

Whalescape is in 'n asemrowende bestemming geleë en hierdie eenheid se uitsig oor die see maak dit 'n onvergeetlike ervaring. Die eenheid is goed toegerus, baie netjies met alles wat jy sou benodig vir 'n heerlike wegbreek. Hoogs aan te beveel en dit is bo aan die lys vir 'n toekomstige herbesoek. Dankie vir 'n heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susanna V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en sentrale omgewing.

Ons het heerlik gekuier. Die plek is baie ruim en het alles wat jy nodig het. Awesome uitsig oor die see en 'n awesome sonsondergang. Skoon en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location with magnificent views of the bay!

A great location with magnificent views and great walks from the door. Comfortable and clean. Only point is that an air-con would be good in summertime as the afternoon sun shines directly into the main bedroom. We will certainly stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ehrard L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ehrard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en lekker kuierstoep.

Baie lekker gebly en gekuier op die stoep, maar hul moet die matras vervang in die hoofslaapkamer, dan sal ons gereelde besoekers wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Gesin met tieners

Ongelooflik rustig en heilsaam vir die siel.

Wonderlike uitsig en kalmte wat elke dag net meer lekkerte bied. Beslis 'n weer-doen kuiertjie werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gregory L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory L
Gesin met klein kinders

Best whale viewing from your private balcony!

Pictures on website doesn't do the apartment justice - a lot more spacious in real life.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste walviskykgeleentheid van jou eie privaat balkon af!

Die foto's op die webtuiste doen nie die woonstel gestand nie - dit is eintlik baie ruimer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike tydjie geniet.

Uitstekende diens deur plaaslike agent, Leona. Sy was vriendelik en het ons tuis laat voel. Baie dankie Leona, jou diens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Saam met vriende

Twee dae was te min!

Sien die walvisse vanaf die stoep, die sonsondergang was pragtig, verblyf was gerieflik, home away from home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herma R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herma R
Saam met vriende

Dit was baie lekker en ons sal beslis weer gaan.

Die plek is perfek geleë om die walvisse te kan beskou en dit is ook maklik om verder te stap, veral vir bejaarde persone. Die kamers is gerieflik, skoon en die uitsig van die hoofslaapkamer is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie H
Saam met vriende

Ruim en gemaklik, pragtige uitsig.

Heerlik vir 'n stil rustige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsten O - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic location for a very reasonable price!

Wow what a manificent place and view! We loved it and will definately be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthoné C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthoné C
Gesin met tieners

Absolute asemrowende uitsig!

Ons sal Whalescapes vir enige gesin aanbeveel, dit is goeie waarde vir geld. Die ligging is fantasties met 'n asemrowende see-uitsig. Die kompleks is stil en veilig. Die woonstel was mooi skoon en alles het gewerk. Die enigste punt van kritiek is dat ons die walvisse gemis het! Maar ons sal weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige tydjie.

Lieflike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Saam met vriende

Excellent venue, great view and very comfortable.

We had a wonderful time. Wish I could stay longer. It's a fabulous place to unwind and we enjoyed the surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmy S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmy S
Gesin met klein kinders

Dit was die beste vakansie ooit met die kleintjies!

Dit was wonderlik! Baie spasie in woonstel en mooiste uitsig. Ons het elke dag walvisse gesien en die kinders het dit ook geniet. Daar selfs 'n tafeltjie en stoeltjies vir hulle en die stoep is veilig vir kleintjies. Bitter goeie waarde vir geld! Kan nie wag om weer te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize M
Gesin met tieners

Uitstekende ligging met pragtige uitsig!

Op die dag van ons vertrek was die weer mooi en die see kalm, toe kon ons walvisse en dolfyne sien. Die woonstel is baie lekker ruim, behalwe die hoofslaapkamer se badkamer wat bietjie klein is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reon P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons het vir vyf dae by Whalescape gebly en die verblyf was baie aangenaam. Van die stoep af kon ons 'n walvis afneem wat uit die water spring en baljaar. Neem jou baaiklere saam, selfs in die winter. Die woonstel is 'n bietjie koud in die winter. Ek stel voor hulle installeer 'n lugversorger. Ons besoek nie sommer dieselfde plek meer as een keer nie, maar Whalescape was beslis die moeite en geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 590
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid A106, Whale Cove, Hoek van Guthrie- en Cliff-straat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4ZDIwZmRiLTA5MTgtNGFlZi04MDE4LWU5ZjYzN2ZiZTJlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 4 mense 94 5 1 5 Unit A106, Whale Cove Corner of Guthrie and Cliff Streets 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.555001254183 19.364909380674
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem