+10

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Unit A106, Whale Cove, Corner of Guthrie and Cliff Streets, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Whalescape is 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Whale Cover sekuriteitskompleks op De Kelders se strandfront in Gansbaai. Die eenheid se balkon bied 'n asemrowende 180º-uitsig oor die see.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Die kombuis is volledig toegerus en is oopplan met die sitarea. Die leefarea het 'n TV met DStv. Hierdie area lei ook deur skuifdeure na die toegeboude 20 m²-balkon met 'n gasbraai en 'n beeldskone uitsig oor die see.

De Kelders is 160 km van Kaapstad, 40 km van Hermanus en 15 km van Stanford af en bied verskeie plaaslike besienswaardighede, restaurante en winkels.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Mooi uitsig
TV
DStv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Pieter S
5.0
Absolutely fabulous. A fabulous apartment with a stunning sea view. It was perfect for our family and we could even watch the whales fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Janice V
5.0
Beautiful accommodation with the best view ever. Wonderful accommodation. Beautiful accommodation with an awesome view of the bay. We e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Jacques L
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. It was lovely. Beautiful sea view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Nicole H
Gesin met tieners
5.0
My home away from home. An absolute pleasure: again. I didn't think the place could improve but then we figured out that all the glass ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Clayton A
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie waarde. Baie lekker. Tuiste weg van huis. Baie lekker gebly, dankie. Klein probleempie met water gehad, maar dit was gou-gou opgelos. Sal defini...
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Unit A106, Whale Cove, Corner of Guthrie and Cliff Streets, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whalescape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Unit A106, Whale Cove, Corner of Guthrie and Cliff Streets, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4ZDIwZmRiLTA5MTgtNGFlZi04MDE4LWU5ZjYzN2ZiZTJlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 127 5 1 5 Unit A106, Whale Cove Corner of Guthrie and Cliff Streets 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.555001254183 19.364909380674

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang