White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jeannie S - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable rustic luxury stay in spacious silence enjoying the anticipation of the next sighting.
Koos P - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage se terugvoer
Beste Koos,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle weer te sien binnekort.
Warm Groete,
Stephanie
Tania D - Jan 2021
Algehele gradering
Ideale bosveldwegbreek vir ‘n groep of as ‘n paartjie.
Lees meerWhite Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage se terugvoer
Beste Tania,
Dit maak ons harte warm om sulke goeie terugvoering te kry. Baie dankie. Ons is so bly julle het dit geniet om so in die natuur almal lekker saam te kuier. Sien julle volgende keer.
Warm groete,
Stephanie
Jan V - Aug 2019
Algehele gradering
Very good self catering accommodation.
Mia J - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlike blyplek in vrede en ver van alle geraas van die stad.
White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, ons hoop om julle gou weer te sien.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Leeuwspoor Plaas, Pongola Game Reserve Suid, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal