Wildernis Akkommodasie by Wild O Rama | LekkeSlaap
+24

Wild O Rama

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 4 Des 2019 tot 22 Des 2020.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 658 3rd Laan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R595 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wild O Rama is 1 km (5 minute) van die goue sandstrand van WIlderness geleë wat oor kranse en duine van 18 kilometer lank strek. Hier sal jy gereeld walvisse of dolfyne sien. Ons is ook naby die N2-hoofweg, maar steeds ver genoeg dat die geraas nie jou vakansie sal onderbreek nie.

Die akkommodasie bestaan uit 'n ten volle gemeubileerde drieslaapkamerhuis en eenslaapkamerwoonstel met volle geriewe. Dit bied asemrowende uitsigte oor die ongelooflike Outeniekwaberge, Eilandmeer en Wilderness Nasionale Park. Die roep van visarende kan jy dikwels hoor terwyl hulle opsoek is na prooi. Voëllewe is volop in die omgewing met verskeie skuilplekke langs die mere en riviere.

Albei plekke het ruim, oop leefareas en is toegerus met DStv (BBC, SKY, CNN, verskeie filmkanale en sportkanale, jou gunsteling musiek ens.) asook ADSL-koordlose internetverbinding.

Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplanleefarea, eetkamer, kombuis, plek vir skottelgoedwas, balkon en braai-area. Elke kamer het pragtige uitsigte. Die huis het slaapplek vir 6 gaste.

Die woonstel is bo die hoofhuis en kan terselfdertyd verhuur word aan verskillende gaste. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Let asb. dat kinders onder 12 jaar nie in die woonstel toegelaat nie word nie.

Wilderness is 'n stil, veilige en ontspanne seedorpie en vakansieoord op die Tuinroete met al die basiese geriewe. Dit bied pragtige strand, mere, geleenthede vir voëlkyk, diepseeduik, visvang en perdry. Daar is ook verskeie plekke waar jy walvisse en dolfyne kan kyk. Die inheemse woude, lang, uitgestrekte en skoon strande en berge is ideaal vir bergklim, kanovaart, seil, valskermsweef, rotsklim en verskeie ander aktiwiteite.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Wild O Rama
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • 658 3rd Laan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wild O Rama het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R595
per nag (plek vir 4)
was R700
Vanaf R595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 658 3rd Laan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmNDJkY2JhLTA0MmQtNGQ0MC1hNGMxLWEzNjRhYWYzMTRkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R595  per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 658 3rd Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.997894195824 22.623872458935
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za