Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Olive Self-Catering Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Wild Olive Self-Catering Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Grant S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde verblyf weg van die stad se geraas.

Gerieflik, skoon en daar was in alles voorsien om 'n rustige wegbreek te kon geniet. Eienaars vriendelik, hulpvaardig maar nie lastig (or in your face), regtig waardeer. Bonus geen TV, wat 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riedewaan D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riedewaan D
Besigheidsreis

Awesome!

I had an awesome stay for the little time I was at the cottage, as it was a business trip. I loved the space; it was neat and very tidy. I will definitely make use of the accommodation again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Olive Self-Catering Cottage se terugvoer

Thank you for your review Riedwaan. We hope you have a blessed Christmas and hope to see you again soon at the cottage.

Wild Olive Self-Catering Cottage
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en skoon.

Baie skoon en rustig, ons het basies net oorgeslaap maar baie geniet. Moet sê, dit was nogal lekker dat daar nie 'n TV is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodney C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything perfect.

The owners were very friendly and helpful. I thoroughly enjoyed my stay at Wild Olive Self-Catering Cottage. Everything was perfect, from cleanliness to comfort. I will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë vir die Swartland.

Netjies, baie sentraal en waarde vir geld. Kombuis is net groot genoeg dat jy nie elke aand kan of wil kosmaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulrike K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en vars, silwerskoon en sonder onnodige fieterjasies.

Karen het ons baie vriendelik ontvang. Die vars blomme op die tafel, melk en joghurt in die yskas ens laat jou sommer tuis voel en die beddegoed was ideaal vir die koue nag. Om een of ander rede kon ons selfone nie Wilde Olyfstraat in Riebeek-Kasteel vind nie, slegs in Potchefstroom, Malmesbury en Kaapstad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Plekkie het alles wat mens nodig het. Is baie skoon en netjies. Ligging is naby alles. Baie rustig. Vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese en bekostigbare verblyf.

Akkommodasie was baie netjies, skoon en ons het baie lekker gebly. Alles wat nodig was, was beskikbaar met ekstra bederfies deur die eienaars. Baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Baie stylvol en luuks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaney S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaney S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie pragtig.

Ons gaan definitief weer vir Wild Olive bespreek, dit is een amazing plekkie, alles is lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Olive Self-Catering Cottage se terugvoer

Hello Shaney, thank you very much for staying with us and please do come again. Karen and I would love to host you again. Kind Regards. Clive

Wild Olive Self-Catering Cottage
Rudi L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plekkie met alles wat jy nodig het.

Die eienaars het gedink aan alles, selfs voorsiening gemaak vir loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sydney S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties, Ek het gekom om te rus and dit was gedoen.

Julle plek is ongelooflik pragtig. Gasvryheid was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Olive Self-Catering Cottage se terugvoer

Hello Sydney

Thank you very much for your kind comments, we are really happy to have hosted you and would love to welcome you and your wife back.

Kind Regards,
Clive and Karen

Wild Olive Self-Catering Cottage
Hamlin J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hamlin J
Saam met vriende

Ons verblyf was baie gemaklik en die hele ondervinding was uiters aangenaam. Die akkommodasie was selfs beter in realiteit as op die foto's.

Die gasheer was by die perseel om ons te ontmoet. Beide die eienaar en sy vrou het ons gul ontvang en ons is dadelik tuis laat voel. Ek was veral beïndruk met die aandag aan die ekstra klein details. Ek sal enige tyd weer by die Wild Olive gaan oorbly en dit met vertroue vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Olive Self-Catering Cottage se terugvoer

Hello Hamlin, thank you very much for your positive review! Karen & I look forward to hosting you again in the future!

Wild Olive Self-Catering Cottage
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilde Olyf-straat 4, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa520ca72622099c446df87e9554e0dd120b07b00d55eccdf393ccc72a994a5639696b720a62d21bf6ef56910e50f07db62cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 4 Wilde Olyf Street Riebeek-Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.38450077024 18.903693303041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem