Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Beachside Suite

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Wilderness Beachside Suite
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Priscilla S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en om die draai van die see.

Ons het baie lekker gebly. Dit was gerieflik en daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons is ook dankbaar dat sy ons hondjie daar toegelaat het. Baie dankie. Ons sal definitief die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duncan T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, friendly, great location.

Incredible, close to the beach, lovely owner, and super helpful! She gave guides about sites to see as well!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice sal wee gaan.

Baie lekker gebly. Nice mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelmina F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plekkie met alles wat mens kan nodig hê, so oulik uitgelê. Stap afstand.

Perfekte plekkie met alles wat mens kan nodig hê, so oulik uitgelê. Stap afstand van 'n lekker restaurant en see. Heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en skoon en pragtige natuur.

Vriendelike gasvrou en netjies ten volle toegeruste verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gretha C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha C
Gesin met klein kinders

Fantastiese gasheer en gasvrou. Ons bly gereeld hier oor.

Die gasheer en gasvrou gaan die ekstra myl om mens welkom te laat voel en doen ekstra moeite soos bv. met jogurt en pap in die yskas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig, daar was als wat ons nodig gehad het.

Sal baie beslis weer gaan. Lekker naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern unit with everything you need in a great location.

My partner and I had a great stay at Shantal's lovely beachside suite. She communicated quickly and was able to show us around even though we arrived during the rugby World Cup. We only stayed one night, but recommend at least a few nights stay, as it's in a prime location just a walk away from the beach. The apartment has fast WiFi that works during loadshedding, a modern bathroom, kitchen, comfy bed, work desk, gated parking, and a braai area outside. We appreciated all the small touches, like the breakfast snacks in the fridge, the restaurant's menu and the guide to all the tourist hotspots. Thank you for the stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs oorgeslaap vir 1 nag. Uitstekend.

Laatmiddag aangekom om oor te slaap op pad met reis. Baie netjies, skoon, bekostigbaar en het alles wat nodig is. Vriendelike gasheer. Stap see toe. Sal enige tyd weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedric O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for stop and go one nighter.

Very friendly host. The accommodation is very clean and neat and has everything that is needed including a breakfast snack. Walking distance from a beautiful beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iris A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Iris A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant overnight stay!

A small, compact unit, equipped with all we needed. Very friendly reception and service. Perfect for an overnight stay! Only suggestion I could make is that they get a bigger fan! We are heat-sensitive, and the small fan did not really provide much cooling! But otherwise excellent.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gretha C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha C

Gevoel soos huis weg van ons huis.

Die gasvrou en gasheer het ons dadelik tuis laat voel. Hul het heeltyd seker gemaak ons het alles wat nodig is. Lekker bederf in yskas - muesli en jogurt vir ontbyt. Heerlike sjokolade om ons te verwelkom. Dit is loopafstand strand toe. Veilig gevoel in area. Hul het soveel aandag aan my dogtertjie gegee. Sal hul enige tyd aanbeveel en ons sal definitief weer oorslaap. Nogmaals dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, relaxing.

We had such a wonderful stay. Neat, tidy and with everything you need. Such a friendly host. We loved this gem we found. So close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hermien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnig en waarde vir geld.

Ons het my personeeljaareindfunksie gehad en het goedkoop, bekostigbare en netjiese verblyf gesoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilderness Beachside Suite se terugvoer

Hi Hermien, thank you for your review. You're more than welcome to stay anytime again. Kind regards,
Shantal

Wilderness Beachside Suite
Vanaf R515
R515 R438
per nag (plek vir 2)
Vanaf R515
R515 R438
per nag (plek vir 2)
Vanaf R515
R515 R438
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblom-singel 2367, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5a0afd36381cfcea9958dcb76a61b55d2e7afdc9e3237f314eab828e0b1c5f93419dc0bb7b30bf087380257f3195c985dbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R515 nouVanaf R438 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 2367 Gousblom Crescent Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -34.00308693077 22.6511335705
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem