Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Seaside Escape

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heights-weg 306, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Wilderness Seaside Escape bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n ruim vakansiehuis op 'n veilige landgoed in Wildernis. Dis die ideale verblyf vir 'n gesinswegbreek op die pragtige Tuinroete.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die huis het sonkrag.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n see-uitsig. Daar is 'n TV-kamer met DStv-kanale en boeke om te lees. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het 'n stoep met sonstoele en 'n uitsig oor die tuin en see. Daar is parkeerplek op die perseel in 'n toesluitmotorhuis. Die huis is 1,3 km vanaf die dorp en 1,5 km vanaf die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Wilderness Seaside Escape sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Wilderness Seaside Escape
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Heights-weg 306, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilderness Seaside Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heights-weg 306, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc08e5742d32aebce38bfdad2cffbdcd591921ed035ebc2a10385b5473eff5899800be7d013a92317695a1fd591f4e7629777?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 306 Heights Road Wilderness Heights 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.987113861873 22.57591508626
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem