Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windmeul Huis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Windmeul Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stephan N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan N
Besigheidsreis

Uitstekend.

Baie lekker verblyf. Ek sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B
Saam met vriende

Gerieflike, snoesige verblyf met die beste van alles wat jy nodig het!

Baie mooi, gerieflike verblyf. Ons gasvrou het vir alles voorsiening gemaak. Lekker stoep braai-kuierarea!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph P
Enkelreisiger

Wonderlike verblyf, wonderlike gasvryheid.

Hierdie eenheid is ongelooflik en so is die gasvryheid. Dit is deel van een van die mooiste huise op Jakobsbaai met pragtige uitsigte oor die hele dorpie. Leonie is 'n fantastiese gasheer en laat mens selfs voor jou aankoms welkom voel. Moenie eens twee keer dink om hier te bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windmeul Huis se terugvoer

Baie dankie Rudolph dit was heerlik om julle by ons te hê. Hoop ons sien jul sommer gou weer.

Windmeul Huis
Mariette M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek was te kort.

Rustige plek en omgewing. Goed toegerus, lekker stoep sit, mooi omgewing. Dier vriendelik en goed gelëë vir stap. Was soos huis weg van huis. Volgende keer gaan ons vir langer. Lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windmeul Huis se terugvoer

Baie dankie Marriette vir jul ondersteuning. Dit was heerik om jul by ons te huisves.

Windmeul Huis
Susan W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W
Gesin met tieners

Dit was ongelooflik! Die vriendelikheid en behulpsaamheid van die eienaars was fantasties.

Ek sal enige een aanbeveel om tuis te gaan by die Windmeul Huis. Die eienaars is ongelooflik vriendelik, baie behulpsaam en daar is alles en nog meer wat jy sal benodig. Die ligging is fantasties. Ons sal definitief weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windmeul Huis se terugvoer

Baie dankie Susan. Dit was voorwaar lekker om jul by ons te hê. Julle het die eenheid so mooi skoon agter gelaat. Voorwaar model gaste. Kom asseblief gou weer kuier.

Windmeul Huis
Marjolein K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjolein K
Saam met vriende

Mooi, fijn, mooie omgeving.

Mooi huisje, goede voorzieningen, lieve vriendelijke beheerders, mooie omgeving.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspanne naweek naby die see.

Ons het heerlik gebly in hierdie goed toegeruste blyplek. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Ons het niks kortgekom nie. Het die binnekaggel en vol DStv-pakket baie geniet. Lekker gekuier op die stoep by die buitebraai. Stapafstand vanaf ons gunsteling wandelpad al langs die kuslyn. Sal beslis weer gaan kuier en beveel sterk aan. Bonus is dat dit een van die min plekke in Jacobsbaai is wat met vooraftoestemming hondekinders akkommodeer. Volgende keer bring ons beslis ons vierpootkinders saam. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windmeul Huis se terugvoer

Baie dankie Adele dit was heerlik om julle by ons te ontvang. Sien uit om jul weer te akkommodeer.

Windmeul Huis
Francois B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Vriendelike eienaars.

Plekkie is baie goed toegerus. Skoon en netjies met gerieflike braaiplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid B
Gesin met klein kinders

Rustige en vriendelike omgewing, met alle geriewe van hoogstaande gehalte.

Ons is vriendelik deur Leonie ontvang. Sy het die wooneenheid vir ons gewys en besonderhede t.o.v. gebruik van skakelaars en elektroniese geriewe uitgelig. Daar was genoeg van alles om ons gemaklik te laat voel. Die slaapkamers se beddens is van hoogstaande gehalte en die kombuis is baie goed toegerus. Daar is ook oorgenoeg gerieflike sitplek rondom die TV en so ook buite op die stoep. Die kinders het vryheid van beweging in die klein tuin geniet. Alles is pragtig versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windmeul Huis se terugvoer

Baie dankie Ingrid vir jul ondersteuning. Dit was heerlik om jul te huisves en jul het die kothuis netjies nagelaat. Sien uit om jul weer in die toekoms te help.

Windmeul Huis
Riana S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Gesin met tieners

Die gasvrou is baie hartlik en behulpsaam. Die ideale plek om net rustig te herlaai in die Weskus-weelde.

Windmeul Huis is 'n juweel in Jacobsbaai. Selfs my woefels het treats gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Japie Trautstraat 14, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a74fcb6a8e87b25200dd47b9401cb5dd91f16b303abbad7ce74a3024039002ea54352e5151fe5251d609b40b6e6ecbe06ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 14 Japie Traut Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9733251 17.8888738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem