Dullstroom Akkommodasie by Windsong | LekkeSlaap
+12

Windsong

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Windsong
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jhf S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jhf S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras met oulike plekkie. Sal beslis weer kom!

Het baie lekker gebly in pragtige en rustige plek en omgewing. Dankie aan Alfred vir sy vriendelike hulp.

Lana M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana M
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf met aandag aan detail.

Die kinders het baie van die slaapkamers in die loft gehou. Die geriewe was uiters netjies. Baie dankie, Hannes! Ons sal definitief weer van Windsong gebruik maak.

Gwyneth F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gwyneth F
Gesin met tieners

Windsong is goed geleë en bied alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf.

Ons kon eers na middernag aankom agv vervoer probleme en ons gasheer, Alfred, was besonder behulpsaam en het ons situasie met grasie geakkomodeer. Alhoewel ons tyd by Windsong kort was het dit soos 'n welkom heenkome gevoel en kon ons goed rus.

Windsong's terugvoer

Jammer om te hoor julle het eers baie laat daar aangekom, maar bly dat julle kon lekker rus en die nag daar geniet. Alfred is altyd 'n regte staatmaker, en sal enige tyd help waar hy kan!

Windsong
Stephanie S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie S
Besigheidsreis

Meer as wat ons verwag het!

Windsong is 'n pragtige plek en perfek vir 'n romantiese naweekwegbreek. Ek sal die wintermaande aanbeveel aangesien daar 'n lekker kaggel in die slaapkamer is. Die dekor is baie mooi en ons het baie lekker gebly!

Windsong's terugvoer

Beste Stephanie,
Dankie vir jou goeie terugvoer, dit is lekker om iets positief te ontvang!

Windsong
Elsje V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Sien sterre.

Richard J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard J
Enkelreisiger

Aangenaam verrras.

Fantasties geleë. Lekker loopafstand van die dorpie. Pragtig skoon en gerieflik. Sal definitief weer gaan kuier.

Windsong's terugvoer

Altyd lekker om te hoor dat gaste Windsong geniet het, dankie vir goeie terugvoer!

Windsong
Elsabe D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe D

Pragtige huisie, keurig gemeubileer, sentrale ligging. Waarde vir geld, geskik vir paartjies.

Was net vir een aand daar. Was drie persone. Badkamer is oop so dit is nie regtig geskik vir 'nie- paartjies' nie. Twee enkelbeddens is moeilik bereikbaar met regop leer wat na solderkamer lei. Kan gevaarlik wees vir kinders.

Windsong's terugvoer

Windsong is eintlik vir 'n paartjie of man en vrou vir 'n romantiese wegbreek. Die twee beddens bo is basies vir 'n noodgeval, as daar dalk 'n gesin met tieners moet oorslaap.

Windsong
Deon C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik snoesig gebly. Alles werk presies reg.

Ons het bietjie later gebly op Sondag - toe ons moet vertrek. Ons versoek om bietjie later in te bly - was baie goed ontvang. Alfred is 100% gasheer.

Windsong's terugvoer

Die feit dat julle later gebly het se vir ons julle het lekker gebly. Ons probeer altyd ons bes.

Windsong
Sunel D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie aangename plek.

Die plek is baie netjies en stapafstand van alles af. Ons het uitstekende diens ontvang.

Windsong's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer!

Windsong
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledistraat 508 , Portion 2, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fTPOecUrXYGUQzh1v3BJflJu1Z9XvVQfWQaAYwIfigdQdUlyP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 508 Naledi Street Portion 2 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.419646612737 30.102375229655
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za