Wingate Family Apartment
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Neels Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 97
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Tronell V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie goed.
Lettie Z - Jun 2024
Algehele gradering
Rolien was baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige plekkie.
Konrad S - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable.
André V - Mei 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf - baie dankie.
Carien G - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en stil.
Eben L - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en stil.
Tronell V - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was goed.
Lettie K - Feb 2024
Algehele gradering
Niks meer nodig om rustig oor te bly nie.
Henry P - Feb 2024
Algehele gradering
Was 'n keuse vir die regte doel en dit om voor te stel vir toekoms aan vriende.
Riaan J - Feb 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld vir lekker bly.
Helena H - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasies.
Marlene V - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik en in rustige omgewing.
Yolandi N - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier en alles netjies en skoon. En baie goeie waarde vir geld!
Monica G - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Rina K - Jan 2024
Algehele gradering
Verrassend ruim! Van die vol houer beskuit tot die aantal handdoeke!
Marilise S - Des 2023
Algehele gradering
Puik netjies gemaklik.
Annelie K - Des 2023
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer en alles wat nodig is, is naby.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit regtig baie.
Consti V - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Annelien V - Nov 2023
Algehele gradering
Ruim en pragtig skoon. 'n dakwaaier of losstaande waaier sal dalk net verwelkom.
Anita D - Okt 2023
Algehele gradering
Soos altyd, heerlik.
Carike B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, ideaal vir 'n gesin.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Dankie, julle resensie is waardevol!
Erica S - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Nico G - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Baie dankie Nico, jou resensie is kosbaar.
Hendriët P - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, heerlik gebly.
Helani N - Aug 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het!
Willem B - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap. Ruim met ordentlike beddens.
Cornel B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Altyd welkom, dankie vir positiewe resensie.
Karlien W - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, sentraal en gerieflik.
Theo R - Jun 2023
Algehele gradering
Huislik, aangenaam, ongehinderd, netjies.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie, kom gerus weer.
Fredrick George N - Jun 2023
Algehele gradering
Onvriendelik, sukkel met motorhek, koue stort.
Lees meerWingate Family Apartment se terugvoer
Beste Ferdi, ek verstaan nie regtig jou kommentaar oor jul ontvangs nie. My man het julle hele gesin met die hand gegroet en is glad nie soos jy sê nie. Julle het wel ure later hier aangekom as wat julle gesê het en dit sonder om ons te laat weet. Die water, hek en Wi-Fi is ongelukkig as gevolg van beurtkrag wat buite ons beheer is.
Chris S - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf in stil omgewing.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie, ons waardeer dit baie.
Annatjie R - Mei 2023
Algehele gradering
Voorwaar goeie waarde vir geld! Lekker warm en gerieflik geslaap, vriendelik ontvang!
Wingate Family Apartment se terugvoer
Annatjie, jou resensie word opreg waardeer. Julle is altyd welkom.
Tronell V - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik
Charmaine J - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie vir Wingate Family Apartment. Ons waardeer dit sommer baie.
Dewald K - Jan 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld. Skoon en netjies.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Julle is altyd welkom.
Marius V - Nov 2022
Algehele gradering
Gesin van 4 oornag. Baie mooi plek en goed toegerus, sal beslis weer bly.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie, ons waardeer dit en julle is enige tyd welkom.
Mariaan I - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging. Rustige area.
Wingate Family Apartment se terugvoer
So dankie vir jul resensie, dit beteken baie vir ons.
Marilette P - Nov 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sarisha H - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean, convenient and private.
Gabriel D - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable and problem free.
Sonja S - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens, skoon en netjies en veilige omgewing.
Cherise H - Sep 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Karin M - Sep 2022
Algehele gradering
Het onmiddelik tuis gevoel met aankoms.
Dave O - Sep 2022
Algehele gradering
Good value, great facility.
Lizell M - Aug 2022
Algehele gradering
Very pleasant. Warm welcome. Will definitely recommend them.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Thank you for your great report, we appreciate it.
Hannelie T - Jul 2022
Algehele gradering
Oornag vir hospitaalbesoek. Wingate is my eerste keuse - altyd.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jul wonderlike resensie, julle is altyd welkom!
Anita D - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies en goed geleë!
Lees meerCorné E - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies, rustig en gesellig. Baie dankie.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Dankie vir julle goeie resensie, waarseer dit opreg.
Gertien V - Jun 2022
Algehele gradering
Sal weer daar bly.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Dankie vir jul positiewe resensie. Julle is altyd welkom.
Cornel L - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Elmien T - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Dankie dat julle die plek so mooi skoon gelaat het.
Jan D - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Jou resensie word baie waardeer, dankie.
Glenda L - Apr 2022
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer, goeie en vriendelike diens.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Dankie vir jou resensie, bly julle het goed gerus!
Anna-marie R - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvry en gemaklik.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Jou resensie word opreg waardeer. Kom gerus weer!
Carel N - Apr 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Dankie vir jou positiewe resensie, dit beteken vir ons baie.
Jessica V - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie.
Mariette M - Feb 2022
Algehele gradering
Privaat, skoon, netjies.
Johan E - Feb 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Gastehuis was skoon en netjies, sal definitief weer besoek.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, dit word opreg waardeer.
Peter G - Jan 2022
Algehele gradering
Eerste, maar nie die laaste keer nie.
Lees meerWingate Family Apartment se terugvoer
Ons waardeer julle resensie. Julle is altyd welkom.
Hannelie T - Des 2021
Algehele gradering
Die oornag was wonderlik. Netjies, skoon, rustig. Alles wat 'n mens nodig het.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe resensie. Julle is altyd welkom.
Carmen D - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig.
Chloe V - Nov 2021
Algehele gradering
Loved the room loved the hosts
Wingate Family Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie, dit was heerlik om met julle te kon gesels. Altyd welkom!
Ista V - Nov 2021
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang en Neels het vir ons baie moeite gedoen om 'n vleisie te kon braai.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Ons waardeer jul resensie baie. Kom gerus weer. Dit was so oulik om julle te sien kaart speel met die kinders!
Winston C - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome stay, so considerate.
Kariena H - Okt 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie
Wingate Family Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie, dit word opreg waardeer.
Elizabeth C - Sep 2021
Algehele gradering
Perfek, ontspanne, privaat, ruim, Afrikaans.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Dankie vir jul resensie. Kom gerys weer.
Karien J - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens. Privaat. Ruim. Alles wat jy nodig het. Baie sentraal.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Dankie Karien vir jou resensie, julle is altyd welkom.
Natasha G - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Carel V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies, mense baie vriendelik, beddegoed warm. Ag, ek dink vir die prys kom 'n vyfster nie naby nie.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Waardeer baie.
Melanie E - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtig en baie gerieflik.
Lees meerWingate Family Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie, dit word opreg waardeer.
John M - Mei 2021
Algehele gradering
Last minute booking that exceeded expectations.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Julle is altyd welkom.
Odette K - Mei 2021
Algehele gradering
Wel toegeruste oornagwoonstel.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Ons is dankbaar vir jul goeie resensie. Julle is altyd welkom.
Johan R - Apr 2021
Algehele gradering
Alles was netjies en skoon en ons het lekker gebly.
Ian A - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlike groot kamer. Baie lekker gebly.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Dankie vir jul positiewe terugvoer en dankie dat julle die plek so mooi skoon gelos het!
Letitia D - Mrt 2020
Algehele gradering
Vinnige oorslaap vir troue, maar alles wat ons nodig gehad het.
Rene K - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflik, modern en uitstekende waarde vir geld.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons hoop om julle weer te sien.
Maritsa P - Feb 2020
Algehele gradering
'n Tuiste waar familie weer opregte familie-wees ervaar.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Dankie vir jul resensie, ons waardeer dit opreg.
Ilze C - Jan 2020
Algehele gradering
Was baie gemaklik en lekker.
Stefanie S - Jan 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie, julle is wonderlike gaste en is altyd welkom.
Stefanie S - Des 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Madeleine K - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Dankie vir jul resensie, ons waardeer dit opreg.
Marius S - Sep 2019
Algehele gradering
It was clean and very neat!
Hanri B - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was 'n fees van 'n week daar.
Des B - Sep 2019
Algehele gradering
Was meer as tevrede, baie waarde vir geld, baie vriendelik ontvang, het baie tuis gevoel, sal definitief weer daar bly en hoogs aanbeveel.
Lyzette B - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie. Ruim en skoon.
Stefanie S - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Wingate Family Apartment se terugvoer
Dankie Stefanie, waardeer jou resensie baie!
Jean-mari H - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike mense, netjies en gemaklik.
Leslie P - Aug 2019
Algehele gradering
Baie baie lekker, sal weer wanneer ek daai kant toe gaan.
Ester D - Aug 2019
Algehele gradering
Hartlike ontvangs. Ideaal vir die gesin met kleiner kindertjies.
Eddie C - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies en keurig.
Fanie S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike mense met skoon blyplek.
Louise H - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderful place to stay.
Joan V - Jul 2019
Algehele gradering
Good value, comfortable and conveniently situated.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde, gemaklik, gerieflike ligging.
Die gasheer was tegemoetkomend en die woonstel was als wat ons nodig gehad het voor ons vlug. Ruim en naby O.R. Tambo.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stefanie S - Jul 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Angela D - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies en pragtig.
Keith D - Jun 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf met goeie kliëntediens.
Gawie G - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies en goeie diens.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodystraat 726, Wingate Park, Pretoria, 0153, Gauteng