Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wit Vygie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columbia-sirkel 30, Southern Cross, Groot-Brakriver, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wit Vygie is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die eienaars se perseel in Southern Cross, Groot-Brakrivier. Die eiendom is 'n kort entjie se ry vanaf die strand, winkels en restaurante en is die ideale plek vir oornagverblyf.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Boonop het die eenheid ook gemaklike sitplek en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, eetgerei en breekware toegerus is.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Wit Vygie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

1.8 uit 5van 1 resensie vir Wit Vygie
Netheid
2.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Jaar gelys 6

Ligging

  • Columbia-sirkel 30, Southern Cross, Groot-Brakriver, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wit Vygie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columbia-sirkel 30, Southern Cross, Groot-Brakriver, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87db388655ea8287b27bbe239dc43db9d960749e3339c258f3ed1faa6f59eb904f6019fb2676dbc077135f88f64ebc830ed3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 30 Columbia Circle Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.057367470997 22.225523349263
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem