Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wolvekraal Guest Farm

Wolvekraal-kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R400
per eenheid
Beskrywing

Wolvekraal-kampeerterrein skuil op hierdie 4000 ha-plaas en is is ideaal vir kleiner groepe wat privaatheid verkies. Die kampeerterrein het ablusiegeriewe met 'n toilet en 'n stort. Dit spog met skouspelagtige uitsigte op die Swartberge, asook 'n plonspoel wat van middel-September tot einde-April volgemaak word. Daar is 'n binnebraai-area vir gaste om te gebruik. Die kampeerterrein het nie elektrisiteit nie en gaste moet hul kampeertoerusting saambring.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hulle eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Granaatbos Kothuis
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf en yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie eenheid het ook 'n kaggel en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vygiebos Kothuis

Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer

Soetdoring Kothuis
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf en yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie eenheid het ook 'n kaggel en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Olienhout Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en het 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede een het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf en yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie eenheid het ook 'n kaggel en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R407, Wolvekraal Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4OTNiNjhkLWU2MjEtNDk1Yi1hMjg2LTYxMjVkOWE1MGNjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 231 5 1 5 R407 Wolvekraal Farm 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.158903335991 21.998590528966
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem