+38
Selfsorg in Prins Albert

Wolvekraal Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 313 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jade W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Amazing, quiet, breathtaking. Exceptional stay, fire in the room made it warm and cosy. Very clean, everything available for self-catering and more. Assistance came to help with the shower immediately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ada B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker kuier-kampvuur onder die Karoo sterre hemel. Ons het lekker gebly! Baie mooi en privaat kampeerplek, silwerskoon met ons eie badkamer en opwasgeriewe. Daar is voorsiening gemaak vir 'n lekker kuier-kampvuur, en ons het tot laat gesit en sterre gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elonja B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Die blyplek was baie netjies en mooi. Hout vir die vuur was ook klaar gepak! Vreeslik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Awesome quaint cottage with everything we needed. Everything we needed was on hand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Stil, rustig, pragtig met alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly. Die kothuis is ingerig met alles wat jy nodig het. Die uitsig en oopte van die Karoo is 'n verkwikking vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Peace and quiet in neat accommodation on Karoo farm. Perfect stay with peace and quiet on a Karoo farm. Lovely accommodation with a stocked coffee/tea station and fresh milk provided in the fridge. Fire stacked and ready to use in the fire pit outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

An absolute gem of a guest farm. An absolute pleasurable stay in surroundings, with a view of the Swartberg Pass. We enjoyed the quiet and peacefulness to recharge our batteries before entering Gamkaskloof.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Rustige plaas. Pragtige uitsig en heerlike rustige plaasgevoel. Lekker lapa braai met gratis hout. Was bevoorreg genoeg om 'n reuse Karoo donderstorm die aand te gehad het. Die fotos kort een of twee van die uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lawrence C
1 nag
5.0
Feb 2026

Lekker gebly, eenheid is skoon en netjies. Het die stilte geniet. Het baie lekker gebly. Vriendelik ontvang en goed ingelig hoe alles werk. Eenheid baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pragtige Karoo omgewing met heerlike gemaklike verblyf. Die ingang vanaf die teerpad lyk bietjie verwaarloos, maar ons huisie is luuks en splinternuut. Ons het ook hout en firelighters gekry vir 'n kuier aand. Die gasteplaas is ook baie naby aan die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Berlinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 318

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R407, Wolvekraal Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4OTNiNjhkLWU2MjEtNDk1Yi1hMjg2LTYxMjVkOWE1MGNjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 313 5 1 5 R407 Wolvekraal Farm 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.158903335991 21.998590528966
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang