Woodpecker Bed and Breakfast
Opsomming van Resensie
Stephanus (fanie) D - Aug 2020
Gemiddeld
Veilig, gerieflik en skoon. Vriendelike diens.
Suzette S - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs en deurgaans kommunikasie. Eenheid baie netjies, skoon en gerieflik.
Woodpecker Bed and Breakfast's terugvoer
Halo Suzette en familie.
Baie dankie dat julle by Woodpecker B&B oorgebly het. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang by ons.
Hoop die seuns doen baie goed met hul stoei loopbaan.
Groete,
Laetitia
Yvonne E - Sep 2019
Gemiddeld
Best B&B in town.
Woodpecker Bed and Breakfast's terugvoer
Thank you Juniors of North West, we enjoyed having you here and you all had good spirit and discipline. Hope you master your game so that you will be the top team next year.
Thank you for choosing Woodpecker B&B and hope we will see you again.
God bless
Laetitia
Kirsten B - Aug 2019
Gemiddeld
Puik diens! Baie lekker gebly.
Woodpecker Bed and Breakfast's terugvoer
Hallo Kirsten,
Ek is so bly dat julle dit hier geniet het hier by ons. Julle is 'n pragtige groepie jong mense. Hoop om julle weer te sien.
Geseënde groete
Laetitia Henrico
Zetmari M - Jun 2019
Gemiddeld
Dit was so mooi en lekker.
Woodpecker Bed and Breakfast's terugvoer
Baie dankie Zetmari dat julle Woodpecker B&B gekies het om oor te bly in Middelburg en dit was my plesier om julle hier te kon verwelkom. Hoop om julle gou weer te sien.
Geseënde groete,
Woodpecker B&B
Laetitia Henrico
Ren S - Nov 2018
Gemiddeld
Perfek vir vinnige, een-nag oorslaap.
Woodpecker Bed and Breakfast's terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om julle en die oulike dogtertjies te kon ontvang.
Stiaan B - Okt 2018
Gemiddeld
Puik.
Woodpecker Bed and Breakfast's terugvoer
Baie dankie. Stiaan hulle is pragtige gaste.
Innes V - Sep 2018
Gemiddeld
Wonderlike gasvrou.
Lees meerWoodpecker Bed and Breakfast's terugvoer
Baie dankie Innes. Ek het heerlik saam met julle gekuier.
Ek hoop ons sien mekaar weer.
Elsabe
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President Kruger-straat 80, Dr Beyers Naude-straat, Middelburg, 1055, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom