Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WoodStay Lodge Self-Catering Apartments

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir WoodStay Lodge Self-Catering Apartments
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Catherine H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike tuin en Thereza was baie vriendelik!

Ons was heerlik bederf deur Thereza! Sjokolade op ons beddens met ons aankoms en toe ons Saterdagaand van ons sporttoernooi af terugkom was daar op elkeen se bed 'n sakkie neute! Ek sal vir seker Woodstay Lodge aanbeveel, ons het in die tweeslaapkamerwoonstel gebly en dit was heerlik! Netjies en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S
Enkelreisiger

Baie gemaklik en netjies. Vriendelike gasheer!

Was betrokke met werk in Newcastle Mall. Vroeg uit en laat terugkeer was geen probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to stay with great facilities and well equipped.

We enjoyed out stay. Only gripe was that we shared a braai with the neighbours (veranda was not as private as expected) and they were smokers and smoked outside a lot, meaning that we could not sit on our own veranda without the smell of cigarettes. We left a battery pack behind and Theresa sent it to us without hesitation. We were also offered more extensive freezer/kitchen facilities in a larger vacant flat next door which was a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker, alles binne ry afstand, stil en gerieflik.

Ons sal die plekkie enige tyd aanbeveel. Dit is 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WoodStay Lodge Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete,
Peter en Theresa

WoodStay Lodge Self-Catering Apartments
Steve D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve D
Enkelreisiger

Rustige, aangename plek en omgewing.

Theresa is besonder vriendelik en hulpvaardig en die gastehuis is bo-gemiddeld gerieflik asook goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilldrop-weg 19, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkMGQxOGQxLWU0MGEtNDFiNS1iMTEwLThjZjA1YzBiZTlmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 19 Hilldrop Road Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.788797222222 29.950594444445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem