Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Jaar gelys 14
Opsomming van Resensie
Paul S - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging, vriendelike gasheer en personeel, lieflike geriewe.
Louis G - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect location and very good accommodation.
Jaco B - Aug 2023
Algehele gradering
Dis 'n luukse plek met 'n goeie ligging, baie netjies en ruim kamers.
Athol D - Jul 2023
Algehele gradering
Luxurious and with a view to die for.
Ashwin S - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent! Beautiful location.
Danike A - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies, baie goeie diens.
Xanadu Guest Villa se terugvoer
Baie dankie, julle is aangename gaste.
Julle is altyd weer welkom.
Beste wense
Tersia en Albert
Chris D - Okt 2021
Algehele gradering
Luuksheid vanself met die rustigheid en stilte net om na die see te luister was alreeds 'n wenner!
Lees meerXanadu Guest Villa se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer enige tyd.
Albert en Tersia.
Tanja V - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker. Sal met liefde weer daar gaan bly.
Xanadu Guest Villa se terugvoer
Baie dankie, julle is gaste duisend.
Kom gerus weer.
Tersia en Albert
Devos H - Jan 2021
Algehele gradering
Goeie rus en pragtige see-uitsig.
Renate J - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties! Ons het dit werklik baie geniet.
Lees meerXanadu Guest Villa se terugvoer
Liewe Renate,
Dankie vir die mooi verslag. Die normale tarief vir hierdie suite is vir 2 persone wat deel, 'n derde persoon of kind is addisionele fooi per nag.
U het 'n Winter Korting van 50% ontvang en vir 2 gaste bespree u dogter van 10 is nie voor bespreek nie. Met u aankoms was daar deur Albert persoonlik gevra of u dogter op die slaapbank sal slaap en of daar 'n enkelbed ingedra moet word en of sy in 'n aparte kamer wil slaap. U het laasgenoemde aanbod van die hand gewys. Die slaapbank was volgens u volkome in orde. Dit is 'n splinternuwe slaapbank en verskil ons met respek dat dit nie ordentlike slaapplek was nie. Die additionele fooi was nie net vir ontbyt nie , dit sluit ook in die linne, lakens, duvet en handdoeke se was en stryk , warm en koue water vir bad en stort,koffie, tee en ontbyt en gebruik van die slaapbank.
Almero W - Jun 2018
Algehele gradering
Fantastiese ervaring!
Xanadu Guest Villa se terugvoer
Baie Dankie, julle is ook 5 ster
Hannelie V - Jun 2018
Algehele gradering
Mooiste uitsig oor die see en vir seker die mooiste gastehuis wat ek al tuisgegaan het.
Xanadu Guest Villa se terugvoer
Baie Dankie.
Julle is net sulke vriendelike en gewaardeerde gaste.
Voorspoed.
Tersia & Albert.
Eustacia M - Mei 2018
Algehele gradering
Absoluut perfek.
Xanadu Guest Villa se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Sien julle graag weer.
Hein V - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflike lekker en gerieflike, rustige, bekostigbare wegbreek.
Xanadu Guest Villa se terugvoer
Baie Dankie. Dit was vir ons 'n plesier en voorreg.
Gavin S - Apr 2018
Algehele gradering
Absolutely fantabulous!
Xanadu Guest Villa se terugvoer
Thank You.
Only a pleasure.
Narine K - Nov 2013
Algehele gradering
Luuks en baie deel van die natuur!
Xanadu Guest Villa se terugvoer
Baie Dankie.
Ons voorreg om u as gaste te kon hê.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Die Duin 43, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 16