Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yamkela Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 95, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

"Yamkela" is 'n Xhosa-woord wat "welkom" beteken en dit is presies hoe jy sal voel nadat u by ons ingestap het. Yamkela is in die hart van die Klein Karoo na aan die sentrale sakekern van Oudtshoorn geleë. Oudtshoorn word soms, met goeie rede, die toerismehoofstad van Suid-Afrika genoem. Die dorp is geseën met 'n wye verskeidenheid besienswaardighede en toerisme-aktiwiteite.

Die gastehuis het 10 kamers wat elk 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV, telefoon, kroegyskassie, haardroër, teë- en koffiemaakgeriewe en 'n kluis het.

Gaste kan ontspan in die pragtige tuin wat 'n swembad het en die 24 uur-ontvangs sal al die inligting verskaf wat gaste nodig het.

Oudtshoorn word al meer beskou as 'n bestemming wat dwarsdeur die jaar besoek kan word en Yamkela gastehuis is die beste plek om met so 'n besoek te begin. Gaste kan die interessante volstruise, die asemrowende Kango Grotte, die majestueuse bergreekse, die unieke natuurskoon, fynpreowersdisse, avontuur-aktiwiteite en wynproe in en om Oudtshoorn ervaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir Yamkela Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charl and Una Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 12

Ligging

  • Baron van Reede-straat 95, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Yamkela Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 95, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxmdRTjWeuKHUh4XizJbLkND2uNobb2A0dXPfkmH2HDp7samE3y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 95 Baron van Reede Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -33.58353 22.20421
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem