Zandleegte
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Laan 11, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 360 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Zandleegte is 'n ruim vierslaapkamerhuis met slaapplek vir 8 gaste in Arniston.
Twee van die kamers het dubbelbeddens en die ander 2 het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 2 badkamers en beddegoed word voorsien. Bring asseblief jou eie handdoeke saam.
Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf en 'n yskas en gaste kan hul maaltye aan die eetkamertafel geniet.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël is. Die huis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie. Die gebruik van die motorhuis word nie by die bespreking ingesluit nie.
Arniston het talle lieflike strande en restaurante en doendinge sluit swem, fietsry, perdry, bergfietsry, voetslaan, visvang, walviskyk en duik tussen die skeepswrakke langs die kus in. Gaste kan ook die spa by Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Zandleegte sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 59
Resensies 173
Jaar gelys 6
Ligging
- 5de Laan 11, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Zandleegte het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Laan 11, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom