Zeezicht Apartments
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elizán Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 100
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Tania G - Mrt 2024
Algehele gradering
Fabulous.
Francois D - Des 2023
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Philip V - Des 2023
Algehele gradering
Will visit again.
Jacques B - Des 2023
Algehele gradering
Asemrowende plek.
Caroline P - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties! Baie mooi!
Vera P - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful, perfect location, sea view breathtaking.
Pieter B - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect location with amazing views. Clean and comfy with everything you might need.
Koos B - Aug 2023
Algehele gradering
Goed, beter, Zeezicht Apartments.
Lees meerLiezel S - Aug 2023
Algehele gradering
Asemrowende mooi uitsig!
Maritza V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike naweek met beste uitsig.
Christo C - Jul 2023
Algehele gradering
Beste wegbreek in die Weskus.
Bernita W - Jul 2023
Algehele gradering
Just what we need.
Annelie H - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, mooiste uitsig!
Koos G - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Neil M - Jun 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Caroline P - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies, gemaklik en pragtig!
Celmaré T - Apr 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Venessa D - Jan 2023
Algehele gradering
Perfek!
Linda E - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing view and clean apartment.
Nadia P - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Eddie C - Sep 2022
Algehele gradering
Droom-naweek!
Yolanda V - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Gerhard S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Wilna M - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflike kuier.
Christo C - Jun 2022
Algehele gradering
Vinnige wegbreek.
Marile D - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Werner S - Mei 2022
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Vaughan S - Apr 2022
Algehele gradering
Special corner on the beach.
Cindy M - Apr 2022
Algehele gradering
Stunning setting.
Suzette R - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtig en op die strand ─ jy sien die dolfyne baljaar!
John H - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastic. Love the place.
Celmaré T - Jan 2022
Algehele gradering
Kom terug vir nog.
Tanja C - Jan 2022
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en die mooiste uitsig.
Johann J - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Cindy M - Des 2021
Algehele gradering
Amazing.
Paul V - Nov 2021
Algehele gradering
Zeezicht is die beste om die plek te beskryf.
Quinton V - Jul 2021
Algehele gradering
Enjoyable.
Kim W - Jul 2021
Algehele gradering
Perfect as always!
Ashlynne P - Jul 2021
Algehele gradering
Tranquility at its best!
Jasper R - Jul 2021
Algehele gradering
Verblyf se ligging is asemrowend!
Peter L - Jul 2021
Algehele gradering
Beautiful views
Mariza V - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Jacobus V - Mei 2021
Algehele gradering
Beste akkommodasie by die see.
Gary K - Apr 2021
Algehele gradering
Ticked all boxes.
Johan G - Apr 2021
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Anna-mart M - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Celmaré T - Mrt 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Shaun K - Mrt 2021
Algehele gradering
Excellent. Baie vriendelik en behulpsaam. Baie netjies en skoon. Wonderlike omgewing en ervaring. Absoluut die moeite werd.
Tegan M - Mrt 2021
Algehele gradering
Presies wat ons wou hê!
Susanne F - Mrt 2021
Algehele gradering
Beautiful relaxing place.
Ilse H - Feb 2021
Algehele gradering
Ons kon nie vra vir beter verblyf nie.
Ronald G - Jan 2021
Algehele gradering
Very good
Celmaré T - Jan 2021
Algehele gradering
Prentjiemooi.
Ilse W - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige woonstel, wonderlike uitsig.
Hannetjie S - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Netjies.
Celmaré T - Des 2020
Algehele gradering
Absolute paradys!
Leonie S - Des 2020
Algehele gradering
Asemrowend.
Charlton J - Des 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties om deur die klank van branders en seelug wakker gemaak te word.
Kim W - Okt 2020
Algehele gradering
Perfect anniversary weekend!
Jacobus V - Sep 2020
Algehele gradering
Perfect spot.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Thank you Andre.
We are glad that you enjoyed your stay and the views. Looking forward to having you back again.
Elizma N - Aug 2020
Algehele gradering
'n Heerlike kuier met die mooiste uitsig
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie Elizma
Dit was so lekker om julle by ons te ontvang.
Leda H - Mrt 2020
Algehele gradering
Mooiste uitsig, baie goed toegerus en netjies.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie Leda
Ons is baie bly julle kon die uitsig geniet.
Wynand V - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik. rustige atmosfeer. Naby aan als.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie Wynand.
Dit was baie lekker om julle hier te hê. Hoop julle kom gou weer.
Pierre H - Feb 2020
Algehele gradering
Beautiful scenery.
Orson R - Jan 2020
Algehele gradering
Great place to stay.
Charl O - Jan 2020
Algehele gradering
Rus en vrede.
Bronwynne B - Jan 2020
Algehele gradering
Fabulous.
Zarina D - Des 2019
Algehele gradering
Absolutely fabulous.
Lees meerYolandi T - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, rustig in asemrowende natuurskoon.
Coreen G - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie Coreen. Dit was baie lekker om julle by Zeezicht te hê. Hoop ons sien julle weer.
Johannes M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie Johannes dat julle by ons gebly het. Ons vra om verskoning oor die braaier en rooster. Ons kon die probleem dadelik opgelos het as jul ons laat weet het daarvan.
Don B - Sep 2019
Algehele gradering
Absolutely superb, what a place to stay, beautiful view and accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut fantasties, wat 'n plek om by te bly, 'n pragtige uitsig en akkommodasie.
Pragtige uitsig en akkommodasie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Thank you Don,
It was an absolute pleasure having you at our place.
Glad you enjoyed your view and the accommodation.
Anera M - Sep 2019
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie Gert,
Ons is baie bly julle kon die kuier so baie geniet.
Dit was n voorreg om julle by ons te ontvang.
Barnie H - Aug 2019
Algehele gradering
Idilliese en veilige verblyf en omgewing.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie Barnie.
Ons sien uitdaarna om julle terug te verwelkom.
Sonja V - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasies, verblyf en uitsig, kan nie beter nie!
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie Sonja. Ons is baie bly dat ons die mooi uitsig met julle kon deel.
Ons sien uit daarna om julle weer by ons te ontvang.
Riana C - Aug 2019
Algehele gradering
Wow!
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie Riana,
Dit was n voorreg om julle by ons te ontvang. Hoop ons sien julle weer.
Steve S - Aug 2019
Algehele gradering
Perfect location with stunning views.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Thank you Steve.
Glad you enjoyed your stay.
Sorry about the warm water. We’ve set our cycles of the solar heating and hope that you’ll have a better experience next time.
Mervyn O - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome and breathtaking sunset / views.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Thank you Mervyn,
We loved having you at Zeezicht Apartments.
Lee S - Jul 2019
Algehele gradering
Best location on the Golden Mile.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beste ligging op die Goue Myl.
Ons het regtig alles wat ons benodig vir 'n lekker naweek saam met my ouers gehad. Zeezicht Apartments het alles op ons wenslys gelewer: wonderlike kamers met 'n uitsig, toegeruste kombuis, gemaklike ontspanplek en uitstekende braai- en balkon-area. Die personeel was wonderlik en ons kon nie fout vind nie. Maklike toegang tot die Golden Mile vir 'n lang ent se stap op die strand het dit ekstra spesiaal gemaak. Dankie aan Elzan en die span. Dit was waarlik ons klein stukkie hemel vir die naweek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Thank you Lee.
So glad you enjoyed your time at Zeezicht. Hope to see you again.
Phil P - Jul 2019
Algehele gradering
Alles was volgens verwagting.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie Phil
Dit was voorwaar n voorreg om julle by ons te ontvang. So jammer oor die stort se blokkasie. Ek is bly ons kon julle so gou help om die probleem op te los. Hoop ons sien julle weer.
Delina V - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie Delina.
Dit was so lekker om julle te ontvang. Dit sal wonderlik wees om julle terug te hê by ons plekkie.
Kim W - Jun 2019
Algehele gradering
Absolutely beautiful!
Lees meerZeezicht Apartments se terugvoer
Thank you, Kim. We are so glad you could enjoy your stay. Hope we see you again at our lovely apartments.
Marisha J - Jun 2019
Algehele gradering
Amazing and so so beautiful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik en so mooi.
Ons verblyf by Zeezicht Apartments was meer as wat ons verwag het. Elizan was so vriendelik en het regtig die ekstra myl gegaan om te verseker dat ons gemaklik was. Die plek self was so mooi en skoon en het alles wat ons nodig gehad het, sal beslis terug gaan!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Thank you, Marisha. I am so glad you could enjoy your stay. We loved having you at the apartments.
Also, thank you for looking after our place.
Anera M - Jun 2019
Algehele gradering
Asemrowend mooi uitsigte. Gemaklik en skoon.
Morné V - Jun 2019
Algehele gradering
See-uitsig!
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie, Morne. Ons kan nie wag vir julle om weer te kom nie.
Werner D - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker rustige uitspan reg langs die see.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie, Werner. Dit was 'n groot voorreg om jou by ons te ontvang. Ons hoop ons sien jou sommer gou weer.
Bridget M - Jun 2019
Algehele gradering
Elizan, most exceptional host.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Elizan, mees uitsonderlike gasvrou.
Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Thank you for staying with us.
Conohick O - Mei 2019
Algehele gradering
Amazing!
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie, Conohick. Dit was voorwaar 'n voorreg om julle by ons te laat tuis gaan.
Raynette D - Mei 2019
Algehele gradering
Die uitsig is onbeskryflik! Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike naweekverblyf.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie, Raynette. Dit is voorwaar 'n uitsig waarvoor geen mens moeg kan raak nie. Elke dag 'n ander prentjie.
Bonita S - Apr 2019
Algehele gradering
Absoluut awesome!
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie. Ons is baie bly dat julle so gelukkig was met die ligging van die woonstelle.
Dc K - Apr 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik. Baie mooi uitsig. Veilig binne sekuriteitsarea. Het lekker gebly.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Dit is so groot voorreg om sulke wonderlike gaste soos julle te ontvang.
Corrie B - Feb 2019
Algehele gradering
Perfek.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Dankie Corrie.
Ons is baie bly dat julle by ons tuis gegaan het.
Jacobus V - Feb 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Dankie Jacobus. Hoop is sien julle weer.
Helmien V - Des 2018
Algehele gradering
Beste ligging, mooiste plek, uitstekende eienaar en personeel! ‘n Moet aan die Weskus.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie, Helmien. Dis voorwaar n voorreg om jul te ontvang.
Chantel B - Des 2018
Algehele gradering
Onbeskryflik mooi!
Lees meerZeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie Chantel.
Dit was so lekker om julle by ons te ontvang. Julle is altyd weer en weer welkom. Ons wens julle net die beste toe vir die toekoms.
Ockert P - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige verblyf met 'n asemrowende uitsig!
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie, Ockie. Ons is baie bly dat jul van die fasilliteite gehou het.
Bianca D - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie danie, Bianca. Julle sal beslis weer moet kom inloer vir ‘n langer tyd.
Fairuz J - Sep 2018
Algehele gradering
Dit is regtig "a home away from home" met 'n uitsig wat asemrowend is!
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie. Dit was so lekker om jul hier te hê. Kom gerus weer.
Nadia Y - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtig.
Zeezicht Apartments se terugvoer
Baie dankie. Dit was so groot plesier om julle te ontvang.
Pieter B - Aug 2018
Algehele gradering
Wow! Wow! Wow!
Zeezicht Apartments se terugvoer
Wat ‘n voorreg om julle by ons te hê. Hoop ons sien julle gou weer.
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Laan 66, Shelley Point, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom